Kwaskenades se Ubuntu
“A person is a person through other persons”, lui die woorde op ‘n plakaat tydens die amptelike opening van Kwaskenades se Ubuntu-kunsuitstalling in Gansbaai Toerisme se konferensiesaal.
“A person is a person through other persons”, lui die woorde op ‘n plakaat tydens die amptelike opening van Kwaskenades se Ubuntu-kunsuitstalling in Gansbaai Toerisme se konferensiesaal.
“Die diplomaplegtigheid vir Vroeëkindontwikkelingstudente van die Overstrand, wat vanjaar deur die Klein Karoo Bronnesentrum opgelei is, het op 10 Desember 2015 vir die eerste keer op Hermanus plaasgevind,” vertel Mimi Laubsche...
“Ons het ‘n afsluitingsfunksie vir ons waardevolle Tuisversorgers op 27 November gereël wat baie gesellig afgeloop het,” vertel suster Ena Geldenhuys, Ikamva se Tuisversorgings-koördineerder.
In a joint conservation action between CapeNature, the management authority for Dyer Island and the African Penguin & Seabird Sanctuary, 32 African Penguin chicks were removed from Dyer Island in November 2015 and admitted to the APSS for care.&n...
Tydens ʼn vergadering wat op 25 November vanjaar in die Fountains Hotel in Kaapstad met nagenoeg 200 kleinskaalvissermanne gehou is, het die departement van landbou, bosbou en visserye die skokkende aankondiging gemaak dat hulle die kwotas va...
Vroue skinder. So sê mans mos, maar hierdie bordjies is beslis verhang. Wie skinder deesdae lekkerder as ‘n paar mans bymekaar? Om een of ander duistere rede, is hulle vertroud met almal in die omgewing se skades, skande...
Soms voel dit asof 10 jaar vinnig verbygevlieg het, maar om vir 10 jaar onder aanvanklike moeilike omstandighede uit te hou en eenvoudig aan te hou en suksesvol aan die anderkant uit te stap, verg harde werk en vele opofferinge - en ondersteunende vr...
Promotion: Ocean Gifts is a treasure trove of shells and locally produced gifts.
On Monday, 23 November 2015, we visited the Okkie Smuts Primary School in Stanford. Upon our arrival we were greeted by the sound of laughter and excited facial expressions.
On Friday, 4 December 2015, the Overstrand Municipality played host to the launch of the South African National Defence Force (SANDF) Military Academy’s energised teams of rubber ducks, cyclists and marathon runners during one of...
“Eer aan GOD in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!” (Luk 2:14) “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die w...
“Dit is nou die tweede jaar wat ek ‘n Kerspartytjie vir Gansbaai Elim Huis reël en hierdie een is net so ‘n groot vreugde soos die vorige een en dit is om die kindertjies met hulle opgewonde gesiggies te kan aanskou..