Wat kan ons vang?
Welkom aan al die vakan-siegangers en aangesien baie van hulle hengelaars is wil ek graag die huidige situasie uitlig.
Welkom aan al die vakan-siegangers en aangesien baie van hulle hengelaars is wil ek graag die huidige situasie uitlig.
Juskeispanne van oor die hele Overberg distrik, asook enkele spanne vanuit die Boland en Westelike Provinsie het verlede Saterdag op Sandbaai aan die Groenberg Opedag Kompetisie deelgeneem.
Op Saterdag, 5 Desember, het 3 van ons lede aan 'n rondomtalie-toernooi in Bredasdorp gaan deelneem.
Die Birkenhead Boothengelklub is waarskynlik die enigste klub wat aan die einde van ‘n jaar reeds hulle eerste boothengelklubkompetisie vir die volgende jaar laat plaasvind.
Wat ‘n wonderlike ervaring was dit nie. Die dag het afgeskop met die opening deur Ds Liesl Joubert en verwelkoming deur Michael Geldenhuys Voorsitter van die Ouermaatskappy waarna ‘n heerlike ontbyt verskaf was deur Michael Geldenhu...
'n Egpaar van Stellenbosch het verlede Donderdag om 11:00 Masakhane, die middedorp en Perlemoenbaai op horings geneem deur in 'n wit Golf oor verskeie stopstrate te jaag. Op hul hakke was 'n privaat voertuig en later ook die polisie.&n...
Sers Henry Marais het verlede week en Dinsdag 'n groot dwelmvonds danksy sy oplettendheid gemaak.
Adjudant Offisier Hester Smith het Maandag na 37 jaar diens uit die SAPD getree.
On Tuesday morning at about 06:30 police from Cape Town K9 Unit were conducting Crime Prevention patrols in Gordons Bay when they spotted a suspicious vehicle on the N2 traveling from Sir Lowry's Pass.
Die eilandhuisie in Franskraal wat tans die Strandveld Museum huisves, het onlangs 'n gedaanteverwisseling ondergaan.
Gansbaai Marine se jaarlikse “Omgee” het lankal reeds ‘n instelling geword.
Gansbaai Marine in Gansbaai hawe is reeds vir etlike jare bekend vir tevrede en gelukkige werknemers, anders sal daar nie jaarliks sertifikate vir etlike jare diens oorhandig word nie.