All Posts

Project  Citizen

Project Citizen

On Saturday, 17 October 2015, the Project Citizen Group went to the Provincial Parliament in Cape Town, to present their project in front of 17 other schools. 

Gansbaai Courant
Die goeie en die slegte tye

Die goeie en die slegte tye

Die man wat daarop uit is om met ‘n boot vis te vang moet ook bereid wees om so nou en dan te waag met die see-toe-ganery.

Gansbaai Courant
Rolbalnuus (12 Nov 2015)

Rolbalnuus (12 Nov 2015)

Franskraal Rolbalklub het op 7 November 2015 ʼn toernooi aangebied wat geskeduleer was om ‘n mans driespel ope toernooi te wees. 

Gansbaai Courant
Academia se Room

Academia se Room

Die sesde Prestige Aand van Academia is op Donderdag 22 Oktober gehou. Die verrigtinge is deur dr Johnson geopen.  Die gasspreker vanjaar was mnr Loriston van die Departement van Onderwys.

Gansbaai Courant
Haaiboot-operateurs Tops

Haaiboot-operateurs Tops

Die afgelope naweek was weer eens ‘n bewys van die enorme waarde wanneer besighede kragte saamsnoer - selfs al is hulle in ‘n kompeterende besigheidsveld.

Gansbaai Courant
Mooiboetie wil potbrood hê

Mooiboetie wil potbrood hê

Mooiboetie was iémand – wie ek nooit ontmoet het nie - se mooie boetie en as hy so vars van die Kaap af gekom het met sy spierwit vlootpak en –kep met die goue strepe op die epoulette, dan was hy ekstra mooi.

Gansbaai Courant
Bietoubossers en Hannon-produkte

Bietoubossers en Hannon-produkte

“Die Bietoubossers hou daarvan om die wêreld mooi te maak… en dit sluit beslis hulself ook in,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoen-baai en De Kelders.

Gansbaai Courant
Uitreik- en Plaasbediening

Uitreik- en Plaasbediening

Die NGK se Uitreik Kommissie, onder leiding van Johan Hulme, het onlangs hul gesellige jaarafsluiting met ‘n bring-en-braai gehou.

Gansbaai Courant
Gansbaai Wêreldklas

Gansbaai Wêreldklas

Geen twyfel kan nou meer bestaan dat Gansbaai as ‘n Wêreldklas Verantwoordelike Toerisme Bestemming beskou word nie. 

Gansbaai Courant
Vrouediens en Onvervulde Drome

Vrouediens en Onvervulde Drome

Die NGK se Vrouediens Kommissie het hul jaar met “Onvervulde Drome” afgesluit. Dit is nou nie met verwysing na hulle jaar se werksaamhede nie, maar dit was die gasspreker, Piet Scoombie se tema vir die byeenkoms.   ...

Gansbaai Courant
Man weke in huis ná afsterwe

Man weke in huis ná afsterwe

 ‘n 77-jarige inwoner van Roelandstraat in Franskraal, Mesbeth Henry McGregor, bekend as Mac, is minstens 3+ weke gelede in sy toegesluite woning oorlede voordat sy liggaam daar gevind is. Op Maandag,  9 November is Gansbaai SAPD i...

Gansbaai Courant
Uit die Woord van GOD kom ware wysheid!

Uit die Woord van GOD kom ware wysheid!

“Om U wil te doen, my GOD, is my een begeerte, u Woord is my hele lewe.” (Ps. 40:8).  “Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan U Woord! “ (Ps. 119:9)

Gansbaai Courant