BARC skitter weer
“Ek voel sommer weer baie beter as ‘n tyd gelede,” sê Annalie Jonker van die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC).
“Ek voel sommer weer baie beter as ‘n tyd gelede,” sê Annalie Jonker van die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC).
“Ons het eers gedink dit is ‘n ‘scam’, maar toe ons bevestiging kry dat ons die wenners is, was ons oorstelp van vreugde,” vertel Isabel Fourie van Strandskloof Karavaanpark.
“Ons is baie, baie dankbaar vir ons jarelange droom waarvan die realisering daarvan nou begin het,” vertel Jolande Sauls, Bestuurder: Ikamva Jeugontwikkeling en Naskoolse aktiwiteite.
Die fikse en bedrywige Hester Florina (Hettie) Lass (87) is op 4 Julie 1928 op ‘n plaas naby Carletonville, Wes-Gauteng gebore, waar sy ook grootgeword het.
Bennie Walker van De Kelders spog hier met sy yslike Steenbras (7kg) wat hy op 31 Oktober 2015 by Die Plaat, De Kelders..
Met die Birkerhead Boothengelklub se laaste boothengelkompetisie vir 2015 op 31 Oktober 2015, is die koeël nou deur die “vis” wat betref die jaar se kampioene.
Wanneer die elemente die dag by Kleinbaai-hawe nie gunstig is nie kan sake nogal moeilik raak indien jy daar aan wal moet gaan.
This past weekend the soccer team of Irvin and Johnson Abalone farm participated in the annual Fish Factory Sport Weekend.
Op 27 Oktober 2015 het Franskraal Rolbalklub 'n ope toernooi vir spanne wat bestaan uit 3 dames aangebied.
Nou nie in die letter van die woord nie, maar wel op skaal in ‘n dubbelmotorhuis.
Tydens 'n onlangse funksie van Fine & Country Overberg, gehou by Lighthouse Tavern, het die eienaar, Stephen Weeden, sy agente bedank vir hul toewyding.