All Posts

 Sakekamer-sake

Sakekamer-sake

Sakekamerlede en gaste het op Maandag, 19 Oktober 2015 in die Toerismesaal bymekaargekom om etlike sake te bespreek.

Gansbaai Courant
HaS en Maatskaplike Dienste AJV’s

HaS en Maatskaplike Dienste AJV’s

Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS) se jaarlikse funksie staan allerweë as ‘n “Dankie-sê” geleentheid aan vele weldoeners, donateurs en ondersteuners bekend...

Gansbaai Courant
SuperSpar Chanel Vroueoggend

SuperSpar Chanel Vroueoggend

Whow, Awsome verby, Fantasties, Sielsverreikend, Spesiaal, Absoluut Stylvol, Goodybag my Word, Deftigste funksie, voel of ek in Sun City was, was van die terugvoer wat ontvang is vir hierdie jaarlikse vroueoggend hier op Gansbaai...

Gansbaai Courant
Doef-sjoef!

Doef-sjoef!

Wanneer ‘n mens in jou veertigs is moet al jou struikelinge en skandes mos dig bewaar bly. Veral as jy ‘n man is, tref hierdie egosindroom jou mos sommer tot in jou sestigs.

Gansbaai Courant
Sterkte, Glenda!

Sterkte, Glenda!

“Dear Glenda, I hope you’re well and looking forward to the World Travel Market (WTM) London! We would like to wish you all the best for the 2015 World Responsible Tourism Awards on the 4th November 2015...

Gansbaai Courant
Man missing, presumed drowned

Man missing, presumed drowned

 Deon Langenhoven, NSRI Hermanus station commander, said:  "At 13h08, Tuesday, 27th October, NSRI Hermanus duty crew were activated following reports from the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries of a drowning in progre...

Gansbaai Courant
Pretstap vir Borskanker

Pretstap vir Borskanker

 “Die  Pretstap ten bate van die Reik na Herstel Borskanker Ondersteunings Organisasie langs Franskraal se kus wandelpad op 15 Oktober 2015..

Gansbaai Courant
Overberg Kushengelklub Kraai Hengelkoning

Overberg Kushengelklub Kraai Hengelkoning

“Die span van Overberg Kushengelklub (OKH) het die naweek van 10 Oktober 2015 vir ons jaarlikse Interklub Sosiale Kompetisie teen die Suid-Kaapse hengelkampioene, Stilbaai Hengelklub, opgeruk...

Gansbaai Courant
Ysmasjien eis Arm

Ysmasjien eis Arm

Die linkerarm van Riaan van Vuuren (26) is op Vrydag, 9 Oktober 2015 tydens ‘n fratsongeluk by Dyer Eiland Visserye in Gansbaai hawe letterlik uit sy elmboog “uitgeruk”, met sy skouer wat ook uit lid geruk is. ...

Gansbaai Courant
Overstrand AfriForum en Massapatrollies

Overstrand AfriForum en Massapatrollies

AfriForum het op Vrydagaand, 2 Oktober 2015 ‘n Nasionale Massaptrollie landswyd gehou, waaraan sowat 100 Buurtwagte landswyd in samewerking met AfriForum deelgeneem het.

Gansbaai Courant
Kwaailappies

Kwaailappies

“Indien jy op laerskoolvlak al deeglik met die see kennis gemaak het en op 74-jarige ouderdom (middel 2015) steeds die plesier ondervind om te hengel, is dit nie werklik moeilik om insidente op te roep wat uitstaan nie,” skryf Albert Potg...

Gansbaai Courant
Fanie en Melindi sing tbv HaS

Fanie en Melindi sing tbv HaS

Fanie Velskoen en Melindi Charle, deesdae ‘n huwelikspaartjie, tree op Saterdag, 7 November 2015 om 19:00 ten bate van Herberg-aan-See in die Pretoriussaal op.

Gansbaai Courant