All Posts

Overberg Cluster Operasie

Overberg Cluster Operasie

Hierdie groot  groep SAPD-lede het verlede week Dinsdag-oggend in Gansbaai 'n Overberg Cluster Operasie geloods waaraan 12 stasies vanoor die hele gebied deelgeneem het.

Gansbaai Courant
Vroue met 'n Visie

Vroue met 'n Visie

Dit is die tema van VLV Kaapland vir 2014/2015 en ek was genooi om vir tien minute iets daaroor te sê wat sou aansluit by die Opvoeding en Kultuur Portefeulje. Eerstens, het ek die Wrede Griep onder lede gehad.

Gansbaai Courant
HaS se oudste 96

HaS se oudste 96

Tannie Winnie Steenkamp is Herberg-aan-See (sedert 2010) se oudste inwoner en het op 12 Oktober vanjaar die lewensmylpaal van 96 jaar bereik.

Gansbaai Courant
Misty Mountains se Wyne

Misty Mountains se Wyne

 “Na my mening word wyne in Suid-Afrika te vinnig gebotteleer,” het Robert Davis van Misty Mountains Winery tydens Gansbaai Wynproegilde se wynproe-aand gesê.

Gansbaai Courant
Bedrywige 80-jarige Olga

Bedrywige 80-jarige Olga

Olga Swanepoel, bekende in Kwilt- en Skilderkunskringe in Gansbaai, het op Saterdag, 17 Oktober haar 80ste verjaardag (die volgende dag) in o.m.G.e.e. Bediening se saal gevier.

Gansbaai Courant
Rocco’s Bucket List of Things

Rocco’s Bucket List of Things

“I have a friend, Lesley Lesperance, who arrived from Plettenberg Bay and she has a son Rocco (15) who has been treated at the Red Cross Hospital from little, suffe-ring from Renal failure and with a right donor kidney,” says Rita van den...

Gansbaai Courant
EER JOU VADER EN JOU MOEDER!

EER JOU VADER EN JOU MOEDER!

 “Eer jou vader en jou moeder, sodat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou GOD aan jou gee.” (Eks. 20:12)

Gansbaai Courant
Teenagers get to shore safely before rescue arrive, Hermanus

Teenagers get to shore safely before rescue a...

Deon Langenhoven, NSRI Hermanus station commander, said:  "At 10h36, Sunday, 18th October, NSRI Hermanus duty crew were activated following a plea for help from a mother reporting her two children, girls aged 15 and 17, that were on a do...

Gansbaai Courant
Matric Farewell 2015

Matric Farewell 2015

On  14 October  2015 Gansbaai Academia had our yearly matric farewell at De Uijlenes Venue in Baardskeerdersbos.

Gansbaai Courant
Gansbaai Primêr se SA’s

Gansbaai Primêr se SA’s

Twee van Gansbaai Primêr se knap landlopers het baie goed gevaar tydens die SAS National Cross Country Championships in Oos-London gedurende die naweek van 2-4 Oktober 2015.

Gansbaai Courant
Academia se 2015 Valedictory-dag

Academia se 2015 Valedictory-dag

Vrydag, 16 Oktober het Academia formeel die matriekgroep van 2015 gegroet. Die eerste vak, RTT prakties, is reeds op Maandag, 19 Oktober geskryf. Die eksamen begin dan in alle erns op die 28ste Oktober.

Gansbaai Courant
Pearly Beach Interklubkompetisie

Pearly Beach Interklubkompetisie

Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub se hengelaars het tydens ‘n onlangse Interklubkompetisie teen Alpha Hengelklub en Weermag Hengelklub seker gemaak hulle palm die gesogte Interklub Trofee in.

Gansbaai Courant