Gholfnuus (22 Oct 2015)
Gholfnuus..
Ek het melding daarvan gemaak dat die kabeljouseisoen aangebreek het en dat die amperbootjies ook tot hulle reg gaan kom.
On Tuesday 29 September 12 teams of chosen men’s pairs arrived at a cool and damp Franskraal Bowls Club. .
Leerders van Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 16 Oktober 2015 aan die Top 10 Atletiekbyeenkoms in Bredasdorp deelgeneem. Baie geluk aan hierdie span en dié wat medaljes verower het – ons is sommer baie trots op elkeen van julle!...
Michael-John Otto, ‘n oud-leerder van Laerskool Gansbaai, het op 2 en 3 Oktober vir die Bolandspan in die o/17 Inter-Provinsiale Sewes Toernooi op die veld gedraf.
Op Saterdag, 17 Oktober 2015, het Stefan Stieger, graad 1-leerder van Laerskool Gansbaai, aan die Nasionale WOW Spelfees op Stellenbosch deelgeneem.
My ma het my so goed grootgemaak dat ek, die dag toe ek getroud is, honderd persent seker was dat ek en my nuwe man op pad was na ‘n Suidsee paradys vir ‘n lewe wat uit een baie lang wittebrood sou bestaan.
Vanjaar sal die derde jaar wees wat die groot feestelikheid by Academia gehou word.
“Dank GOD die Vader altyd oor alles in die Naam van ons HERE Jesus Christus.” (Efes. 5:20) “Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan GOD 'n offer van lof bring, dié lof wat aan Hom gebring word deur die lippe wat sy Naam bely...
Tydens 'n misdaadvoorkomingsaksie het die polisie 'n man wat op parool is se huis in Blompark besoek.
Die Bestuur nooi alle besigheidsmense uit na 'n vergadering waar hulle onder andere aan die volgende aandag sal gee.
Stropery voer steeds hooggety en 'n groepering van Masakhane is veral baie bedrywig.