All Posts

Franskraal Bowls Open Day

Franskraal Bowls Open Day

On Saturday 10 October 2015 14 teams of 4 players per team started arriving at Franskraal Bowling Club from 1pm onwards. 

Gansbaai Courant
Brand laat 3 gesinne haweloos

Brand laat 3 gesinne haweloos

'n Brand wat Maandagaand by Leeubekkiestraat 79 en 81, Blompark, in twee wendyhuise en 'n karavaan gewoed het, het algehele verwoesting gesaai. Paniekbevange bure het alles probeer om die vlamme te blus, maar was onsuksesvol.  ...

Gansbaai Courant
90-jarige Bouer steeds fiks

90-jarige Bouer steeds fiks

“Wanneer ek soggens my oë oopmaak, dan is ek dankbaar vir nog ‘n dag waarin ek kan werk,” is Chris Basson (90) van Klipfonteyn, waar hy en sy eggenote, Ester woon, se uitgangspunt.

Gansbaai Courant
Jami-Lee - Jong Sjef van die Jaar 2015

Jami-Lee - Jong Sjef van die Jaar 2015

Jami-Lee Saunders (22), ‘n junior sjef van Grootbos Foundation, is onlangs as “Jong Sjef van die Jaar 2015” aangewys - en dit sonder enige formele opleiding óf kwalifikasies.

Gansbaai Courant
Blaffende BARC-Pannekoeke

Blaffende BARC-Pannekoeke

Verlede Saterdag voor Gansbaai Superspar was dit die ene rep en roer soos wat ‘n klompie vrywillige dames al blaffende pannekoek ten bate van BARC gebak en verkoop het.

Gansbaai Courant
Gansbaai Spog met jong Apteker

Gansbaai Spog met jong Apteker

Gansbaai Apteek van die Arrie Nel Apteekgroep het met ingang van 1 Oktober 2015 ‘n nuwe Bestuurder/Apteker in die plek van Fanie Viljoen aangestel.

Gansbaai Courant
Borskanker Staptog

Borskanker Staptog

Oktobermaand is Borskankermaand. Die “Reik na Herstel Borskanker Ondersteunings Organisasie” (Reach for Recovery Breast Cancer Support Organisation) is ‘n geregistreerde Internasionale Vrywillige Organisasie (NPO) wie s...

Gansbaai Courant
'n Ontploffing van iets moois

'n Ontploffing van iets moois

Net so ‘n kleinbietjie af en toe kry ek ‘n lus om die stalletjies op markpleine deur te loop. Alles is mooi en kleurvol van dak tot voetsool uitgestal en die Afrikamusiek trommel in vreemde sleutels en tydmate.

Gansbaai Courant
Tannie Rens Fourie oorlede

Tannie Rens Fourie oorlede

Tannie Rens Fourie (96), die oudste inwoner van Herberg-aan-See (HaS), is op Saterdag, 3 Oktober 2015 oorlede, enkele maande ná haar verjaardag op 25 April vanjaar.

Gansbaai Courant
Matriekafskeid-koors loop hoog

Matriekafskeid-koors loop hoog

Academia se matrieks het skaars hul laaste vak van die afgelope rekord-eksamen geskryf toe hulle die formele uitnodigings na die groot aand gekry het. Die afskeid is vanjaar op die 14e Oktober.

Gansbaai Courant
GOD sluip rond tussen ons!

GOD sluip rond tussen ons!

“Dit verseker Ek julle: Vir sovêr julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.” (Mat 25:40)

Gansbaai Courant
Wonderwerke in Prag en Praal

Wonderwerke in Prag en Praal

Die uitstalling van ‘n jaarlikse Bybelse tema in die kerkgebou van die NG-gemeente, Stanford met fynbos en blomme, was weer eens ‘n reuse sukses en verruklik mooi.

Gansbaai Courant