Melodrama Kleedrepetisie
Melodrama Kinder Trust het hul kleedrepetiese op Dinsdagaand hierdie week opgevoer.
Melodrama Kinder Trust het hul kleedrepetiese op Dinsdagaand hierdie week opgevoer.
Die Caledon Toerisme het ‘n kompetisie geloods vir leerders in die Overberg- omgewing, wat saamval met wat hulle in die Kuns Kurrikulum doen.
“Ons het nou so goed met die effektiewe stigting van ‘n Buurtwag in Franskraal gevorder, dat dit tyd geword het om behoorlik te struktureer,” vertel Willem van der Merwe, koördineerder van die loodskomitee wat ‘n gerui...
Verlede Saterdag het o.m.G.e.e. Bediening se dames heerlik saamgekuier oor ‘n koppie tee. Die tafels was gedek om elke gasvrou se uniekheid uit te beeld, en dit was groot pret om almal se idees en kreatiwiteit te beleef.
Met vanjaar se “King of the Bay” is dit Overberg Boothengel-klub, met Wayne Middleton en sy bemanning op sy boot, Waypoint 1 wat die gesogte King of the Bay Wisseltrofee ingepalm het.
Die manne wat see toe wil gaan en nie heeltemal op hoogte is van hoe dinge werk nie moet ligloop. Somtyds lyk die water heeltemal kalm maar daar is ‘n breër prentjie om in gedagte te hou.
Hierdie kolos en suiwer diamant van die see, ‘n Suidelike Noorkapper walvis (Southern Right whale) het toeskouers in De Kelders vir bykans 15 minute laat handeklap met al haar manewales en stertklappery.
The South African Police Service is once again appealing to the public to donate suitable dogs for training as police dogs.
Dit is vanjaar se tema by die jaarlikse verruklike uitstalling van fynbos in die NG-Kerk te Stanford die komende naweek vanaf Vrydag, 2 Oktober 2015 tot Maandag, 5 Oktober.
As part of their 21 Days for the Ocean campaign, White Shark Projects initiated a competition where they asked the learners of Okkie Smuts Primary School in Stanford, to collect as many 2l plastic bottles as they can....