Academia’s Participation the annual Languag...
These Sharkies participated in the Language Bonanza which was held in Caledon on the 3rd of September 2015.
These Sharkies participated in the Language Bonanza which was held in Caledon on the 3rd of September 2015.
Academia se handboek verskaffers, Bateleurs Boekhandelaars, het die hele personeel bederf met die mooiste blou gholfhempies.
SARU het onlangs aangekondig dat Melandi Steynberg, matriekleerder van Gansbaai Academia, gekies is vir die dames onder 18 Springbok..
“GOD, die Vader van Jesus Christus, is darem groot en wonderlik. Hy self het ons Sy kinders gemaak. ’n Mens staan verstom oor Sy geweldige goedheid...
Die kabeljou is aan die woel en as jy hulle soek en boonop wil deel in al die ander vis wat nou gevang word, hou jou visgereedskap byderhand en neem deel aan die pret, by die huis sit is uit!
Early morning and12 trips teams converged on the Franskraal Bowling Club and were welcomed as they registered for this competition sponsored by Build-It.
N.B. Vrydag 2 Oktober is steak-aand! Plaas julle bestellings by die klub slegs R50.00 per persoon. Skakel 028 3841441 of 0832725746.
Deur middel van Phillip Fourie, voorsitter van die Birkenhead-boothengelklub is inligting bekom wat finaliteit verskaf aangaande die vang van rooisteenbras.
Micah van Zyl (6) is sommer baie trots op sy heel eerste eetvis wat hyself naby Pearly Beach gevang het, ‘n Kolstert (regs).
Met die verkiesing van 'n nuwe Speaker, die inhuldiging van twee nuwe raadslede en die nuus dat nog 'n senior raadslid die tuig gaan neerlê, was verandering aan die orde by die vergadering van die Overbergse Distriksmunisipaliteit (O...
Gansbaai SAPD se vasbyt-stappers het op 28 tot 29 Augustus 2015 vir die vyfde agtereenvolgende jaar aan die Kannaland Vasbyt Stap te Ladismith deelgeneem.