1ste Krieketoefening
Gansbaai Krieketklub se eerste krieketoefening van die seisoen is op Donderdag, 1 Oktober om 17:30 by die krieketnette op die Gemeenskaplike Sportgronde.
Gansbaai Krieketklub se eerste krieketoefening van die seisoen is op Donderdag, 1 Oktober om 17:30 by die krieketnette op die Gemeenskaplike Sportgronde.
Die goeie nuus was die kabeljou en selfs stokvis wat vir ‘n dag of twee hier by ons uitgeslaan het en mooi vis is aangekeer. Dalk vroeë tekens van ‘n goeie seisoen wat voorlê?
Toe ek vir die eerste keer in verbasing staan en kyk het na die waterval buite Niewoudtville wat, asof uit die niet, in die ravyn neerstort, het ek gedink : nooit weer sal dieselfde water oor daardie rots tuimel nie.
On Tuesday 1 September 2015, Mayor Nicolette Botha-Guthrie had occasion to brighten up the lives of those who reside in Kleinmond’s informal settlement, Overhills, when she “turned on the lights", so to speak.
Dit was weer daardie tyd van die jaar wat Academia se graad 11 Besigheidstudies se leerlinge hul besigheidsvaardighede ten toon gestel het.
Academia se marimba orkes is besig om die dorp op horings te neem.
Gansbaai Toerisme se 21ste Algemene Jaarvergadering het op Dinsdag, 15 September 2015 plaasgevind.
Natasha Bredenkamp, Projekbestuurder van Grootbos: Football Foundation, het rede om trots te voel.
God het weer stil stil een van die mooiste blomme kom pluk. Dok en familie, ons innige meegevoel met julle groot verlies.
Laerskool Gansbaai rou saam met dr Barnard en sy familie. Zander was ons hoofseun van 1997 en ook die Dux-leerder van daardie jaar.
"Whoever wants to embrace life and see the day fill up with good, Here's what you do: Say nothing evil or hurtful;” (1Peter 3:10)
“Zander was vir my ‘n lieflingkind, ‘n modelfiguur as vriend en kollega. Sy passie in die lewe was om sy beste te gee, om liefde te gee en liefgehê te word.