Gekaapte Polo gevind
Die bestuurder van ΄n Vokswagen Polo het in Pearly Beach weggehardloop nadat die voertuig verdag voorgekom het.
Die bestuurder van ΄n Vokswagen Polo het in Pearly Beach weggehardloop nadat die voertuig verdag voorgekom het.
Dis weer dié tyd van die jaar waarvoor almal gewag het: Herberg-aan-See (HaS) se jaarlikse en gewilde basaar op Vrydag, 25 September 2015 - met Gansbaai se Goue Hande wat onverpoos gewerk het en steeds werk tot en met die dag van die basaar...
Charl Eksteen begin 19 September op Bredasdorp Stockars ry, hy volg in sy oorlede pa, JP se voetspore, en is net 10 jaar oud. Hy word Saterdag deur sy hele Grd 5 klas ondersteun.
Elmario Prins (links) en Tsuanelo Haarhoff (regs) het ons skool by die Spelkompetisie van die Overberg Onderwysdistrik verteenwoordig.
Die nuwe Matriekraad van 2016 is verkies en die vier hoofleiers sal tydens die Prestige aand bekend gemaak word.
“Die Gansbaai-tak van die DA het ‘n aktiewe deelname aan die jaarlikse Loslitdag gehad,” vertel rdl Riana de Coning.
“Wat ‘n lekker Loslitdag 2015 was dit nie en ons wil graag ‘n groot dankie sê aan almal wat mildelik bydraes by die Biblioteek afgelaai het,” vertel Sharman Geldenhuys, Gansbaai se Bibliotekaris.
“Na ons eerste suksesvolle fees in 2014, beloof vanjaar se Funky Fynbos Fees ‘n naweek van pret en plesier vir die hele gesin,” vertel Michelle Williams, een van die organiseerders van die fees. ..
Op Vrydag, 4 September 2015 was dit behoorlik “Loslitte in Hoofstraat af”.
So net voor die langnaweek het Daniël Jacobs hengelaars gewys daar is nog mooi galjoen te vang...
On the third Saturday of September each year, volunteers around the world take part in the world’s biggest coastal cleanup, known as International Coastal Cleanup Day.
Dit is algemeen bekend in die Westerse wêreld dat jy enige tyd wanneer jy in die moeilikheid is net 911 kan skakel en daar sal iemand wees wat die oproep beantwoord en jou probeer help.