All Posts

Gansbaai Posduifklub (2 September 2015)

Gansbaai Posduifklub (2 September 2015)

Die duiwe is verlede Saterdag op Hopetown losgelaat. Die natuur speel ook 'n groot rol in die posduif se wedvlugte. Indien die berge oortrek is met mis of dit reën baie beïnvloed dit die duif se rigting en sy vere raak te nat om te kan vlie...

Gansbaai Courant
Gesonde dinge GROEI!

Gesonde dinge GROEI!

“Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.” (1Pet. 2:2)

Gansbaai Courant
Rasiegenerasie

Rasiegenerasie

Dit is hoekom hulle dit deesdae ‘n rasie noem : dis ‘n uitbundige rasery onder die dekmantel van ‘n singery. In my skooldae was dit maar presies dieselfde. ‘n Aanmoedigende geraas vir jou span se deelname op die veld voor jou....

Gansbaai Courant
Lentedans regstelling

Lentedans regstelling

In Gansbaai Courant, Donderdag, 27 Augustus is ‘n artikel geplaas van die Birkenhead Boothengelklub wat weer hul jaarlikse Lentedans-geselligheid op Saterdag, 5 September 2015 sou aanbied.

Gansbaai Courant
Huldeblyk vir Manie Groenewald

Huldeblyk vir Manie Groenewald

Manie Marais Groenewald (78), alias Manie Groenboontjie, is op 20 Augustus 2015 in sy woning te Baardskeerdersbos oorlede nadat hy gedurende die eerste helfte van Julie met ‘n kwaadaardige gewas op die brein en ander kanker gediagnoseer is....

Gansbaai Courant
Closed Trips on 25 August 2015

Closed Trips on 25 August 2015

On Tuesday the 25th of August, 12 trips teams made up of 36 local bowlers arrived at a cool and wet Franskraal Bowling Club and were all greeted with a hot beverage of tea or coffee.

Gansbaai Courant
Cape Floral Kingdom Ekspo

Cape Floral Kingdom Ekspo

Soos verlede jaar was ‘n besoek aan die 3de Cape Floral Eks-po by Mega Park in Bredasdorp weer eens die moeite werd.

Gansbaai Courant
Okkie Smuts palm pryse in

Okkie Smuts palm pryse in

Laerskool Okkie Smuts in Stanford het uitstekend gevaar in die onlangse Overbergse Eisteddfod. Likho Poni (Gr 3) is as die Algehele Wenner in die Afrikaanse Spraak en Drama Afdeling (Gr R-3) aangewys.

Gansbaai Courant
Paramedics research ways of  reducing reperfusion times

Paramedics research ways of reducing reperfu...

When a person suffers a heart attack it is vital that their arteries be unblocked as soon as possible to prevent further damage.

Gansbaai Courant
Polisievroue se Vrouemaandoptrede

Polisievroue se Vrouemaandoptrede

Gansbaai SAPD het seker gemaak dat hulle gedurende Vrouemaand sigbaar was. ‘n Tydjie gelede het hulle in Gansbaai, Masakhane en Blompark rondgery en “cub-cakes” aan dames vir Vrouemaand uitgedeel, wat breë glimlagte tot gevolg ...

Gansbaai Courant
In Memoriam Geoff Knipe

In Memoriam Geoff Knipe

Wyle Geoff Knipe, ‘n voormalige welbekende persoon in Gansbaai, is op 23 Augustus 2015 in die ouderdom van 78 jaar in die St Helena hospitaal oorlede.

Gansbaai Courant