HaS se emosionele afskeid
“Ons neem vandag afskeid van ‘n nederige en rustige man wat graag drukkies uitgedeel het,” het een van Herberg-aan-See (HaS) se inwoners emosioneel gesê...
“Ons neem vandag afskeid van ‘n nederige en rustige man wat graag drukkies uitgedeel het,” het een van Herberg-aan-See (HaS) se inwoners emosioneel gesê...
“Nog ‘n suksesvolle Bodemvis Interprovinsiale Kompetisie is agter die rug,” vertel DP Burger, voorsitter van Overberg Bootklub, wat ook die gasheer vir die kompetisie was.
Laerskool Gansbaai het rede om met ‘n breë bors te stap! Ons leerders het weer eens uitstekend gevaar in die onlangse Engelse Eisteddfod wat aangebied is vir Gr 1-3.
“Dr Bobo se Woordverkondiging as leraar en as skrywer berus op ‘n rotsvaste veronderstelling: ‘n mens kan niks doen sonder dat God jou dit deur genade gee nie,” lui die inskrywing op die NGK se Bulletin.
“Ek voel nogal trots op my twee galjoene wat ek gevang het,” vertel Bertha du Toit van Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub (rots- en strandhengel). Bertha se een galjoen het 1.3kg geweeg en die ander een 1.65kg.
“Ek en die span is opreg dankbaar vir hierdie mooi gebaar,” het Jonathan Doyle, Laerskool Gansbaai se afrigter van die o/13A-rugbyspan, gesê.
Vanaf die vorige naweek het dinge versleg wat snoek-vangste betref en dit is baie manne se mening dat hierdie visse al padgegee het of dan besig is om te verkas. Moontlik is dit so, maar daar is tog ‘n moontlikheid dat die aanname verkeerd kan ...
‘n Wynmaker (30) van Malmesbury het gedurende die langnaweek die dood letterlik in die oë gestaar nadat hy in Franskraal met ‘n skerp voorwerp in die bors gesteek is.
Mauritz du Plessis, bekende vlieënier van Gansbaai, was een van 4 Springbokke (Proteas) wat aan vanjaar se Wêreld Presisie Vlieg Kampioenskap gedurende 20-25 Julie 2015 in Denemarke deelgeneem het.
“Hierdie was my eerste keer wat ek aan ‘n Ysterman Kompetisie deelgeneem het en waarskynlik my laaste een,” vertel Stoffel Fourie (57) van Franskraal.
Two Oceans Aquarium het met ‘n interessante Marine Science Club Project vir Gr 9 leerders in die Overberg begin, waarby Gansbaai Academia voluit ingeskakel het.