GB Primêr se Wiskunde- en Wetenskapweek
Gansbaai Primêr het onlangs ‘n uitstekende uitstalling in die skool se saal uiteengesit. Die doel daarvan was om gehoor te gee aan die oproep vir ‘n Wiskunde- en Wetenskapweek.
Gansbaai Primêr het onlangs ‘n uitstekende uitstalling in die skool se saal uiteengesit. Die doel daarvan was om gehoor te gee aan die oproep vir ‘n Wiskunde- en Wetenskapweek.
Die beste teenvoeter vir vandag se neerdrukkendheid wat tydig en ontydig teen ‘n mens se slape klop, is ‘n bietjie stuitigheid...
“Maar aan GOD die dank! Hy voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur.” (2Kor 2:14)
Kleinbaai-inbraak Masakhane arrestasie Voertuig met dagga afgetrek
Die tema van die Birkenhead Boothengelklub se onlangse aandfunksie was “Indies”, met Indiese geregte vanuit die boonste rakke.
Leerders van Laerskool Gansbaai het verlede week aan 3 afdelings van die Overbergse Eisteddfod deelgeneem en pragtige prestasies gelewer.
The official launch of the “Overstrand Shack Fire Project” was marked by a ceremonial event that took place at the Zwelihle Community Hall in Hermanus on Wednesday, 5 August 2015.
Ondanks ernstige gesondheidsprobleme het Randall Wicomb die dames (en here) tydens verlede Saterdag se Vrouediens-byeenkoms met sy sang betower.
Recently a few oiled African penguins were found on our immediate coastline and as far as Struisbaai. Thankfully the birds were able to be immediately treated at the African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS) in Gansbaai.
“Oubaas Lesch het vir hom ‘n drinkhoed gekry om hom in die toekoms te help,” vertel Elba Tredoux van Overberg Kushengelklub.
Die duiwe het Saterdag vanaf Hanover gevlieg. Die weer daar was mooi, maar in die binneland by Beaufort-Wes het die duiwe sterk NW wind gekry, wat beteken het - wind van voor..
Dis nie die beste manier om daarna te verwys nie maar soos wanneer geelbek, kabeljou of geelstert aan die loop gaan, is dit nou die tyd om alles uit te haal om jou snoek te vang.