Gholfnuus (13 August 2015)
Gholfnuus..
Nadat die ligaspan van Gansbaai die finaal van die Voorgee Liga, Overberg streek, gehaal het moes hulle teen Kleinmond oor twee wedstryde uitspeel om die wenner te bepaal. Elke wedstryd het 8 punte getel.
Die Overberg Bootklub is vanjaar vir die 4de keer die trotse aanbieders (en gasheerklub) van die “WPDSAA Bottomfish” Interprovinsiale Kompetisie te Kleinbaai.
Vrydagaand, 31 Julie 2015 was dit letterlik “Once in a Blue Moon” en nie spreekwoordelik nie..
The first group of 10 Hospitality Training students graduated on the 29th July at a ceremony held at Forest Lodge on Grootbos Private Nature Reserve.
On Sunday afternoon, 16 August, Overstrand Arts/Kunste will host the young cello phenomenon, Ben Capps, from New York in concert in the Hermanus Civic Auditorium.
“Gansies, gansies stap in ‘n ry; 1 2 3 hier kom ‘n gholfdag verby!”, lui die kleuters van De Kleine Gansies Kleuterskool se liedjie oor hulle groot en opwindende dag op Saterdag, 12 September 2015 by Gansbaai Gholfklub....
Twee jong boere van ons omgewing, Rynhardt Koekemoer van Pearly Beach en Francois de Wet van Baardskeerdersbos, het die afgelope week die moordende Bergrivier aangepak ten bate van CHOC (Childhood Cancer Foundation).
Andries Johannes Petrus (Andries) Carstens (75) is op 30 Julie vanjaar oorlede.
The Pearly Beach Conservancy has started a few new projects this year to improve nature awareness and to get people actively involved in our urban conservancy...
Ondanks beurtkrag om 20:00 die aand, het Gansbaai Fotografieklub ‘n suksesvolle byeenkoms gehad. Voorsitter Riaan Jacobs het almal verwelkom..