60ste Huweliksjaar
“Die belangrikste wat ons oor soveel jare heen gebind het, was ons liefde vir mekaar en om mekaar te bederf, maar veral ook wedersydse ondersteuning in voor- en teenspoed en ons het alles altyd saam gedoen,” vertel SP van Blerk (88)...