Grootwithaai gedissekteer
On Friday the 26th of June, a local fisherman Pikkie Smal contacted the Dyer Island Conservation Trust (DICT) to report the carcass of a Great White Shark (Carcharodon carcharias).
On Friday the 26th of June, a local fisherman Pikkie Smal contacted the Dyer Island Conservation Trust (DICT) to report the carcass of a Great White Shark (Carcharodon carcharias).
Flink reaksie deur Safe Security Systems van Gansbaai en Gansbaai SAPD, het daartoe gelei dat ‘n inbreker by Gansbaai Munisipaliteit op heterdaad betrap en gearresteer is.
Dit mag miskien manne met duur “speelgoed” wees, maar dit is duidelik dat daar behoorlik kopgehou moet word met die vlieg van radiobeheerde vliegtuie. Verlede Sondag het Johan Burmeister, Jan le Roux, André Barkhuizen en sy seun...
On Thursday, 23 July 2015 at 15:45 National Sea Rescue Institute (NSRI) Hermanus launched the 10 metre deep Sea Rescue boat, South Star after a member of the public reported that a vessel between De Kelders and Gansbaai seemed to b...
Gansbaai Primêr spog met twee nuwe aanstellings met ingang van 1 Julie 2015...
Roxanne (Moolman) Coetzee van Somerset-Wes het op 27 Julie 2015 om 21:30 geboorte geskenk aan ‘n pragtige dogtertjie, Isabella, wat 3.1kg geweeg het. ...
Dit mag miskien manne met duur “speelgoed” wees, maar dit is duidelik dat daar behoorlik kopgehou moet word met die vlieg van radiobeheerde vliegtuie.
Flink reaksie deur Safe Security Systems van Gansbaai en Gansbaai SAPD, het daartoe gelei dat ‘n inbreker by Gansbaai Munisipaliteit op heterdaad betrap en gearresteer is. Die voorval het op Maandag, 27 Julie om 02:40 plaasgevind nadat Gerha...
“Ons kondig met trots aan dat Simon Bruinders se debuutroman, Die Sideboard, reeds vanaf 27 Julie 2015 op RSG voorgelees word,” skryf Johan Coetzee van De Kelders en eienaar van Naledi Uitgewers in sy Julie-nuusbrief. ...
SEEFF SUID-KAAP spog met 'n nuwe kantoor in Pearly Beach.
It’s the 2nd year after the passing of Dr Nelson Mandela as known to the world and the Hermanus Sub District Office is growing and enjoying every bit of the 18 July, the day set aside to remember the legacy of the great Madiba....
“‘n Reuse SA Jongwyn-kragmeting is in die vooruitsig gestel,” vertel Marlene Truter van SA Jongwyn.