Toerisme verteenwoordigers kuier hier
"Wesgro reël konferensies vir verteen-woordigers van Toerisme organisasies van-uit alle Weskaapse streke kwartaalsgewys," vertel Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme.
"Wesgro reël konferensies vir verteen-woordigers van Toerisme organisasies van-uit alle Weskaapse streke kwartaalsgewys," vertel Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme.
Wyle Enna de Lange, ‘n ou bekende in Gansbaai sedert 1951 tot en met haar afsterwe in 2007 (56 jaar), het in 1972 ‘n geelhoutboompie na Gansbaai gebring, wat almal geglo het nooit hier sal groei nie.
Met verwysing na Julie as Geestesgesondheidsmaand, het prof PP (Py) Botha van Duikerstraat 24, Kleinbaai (Groenberg) die volgende artikel beskikbaar gestel, wat hy ook tydens ‘n Bietoubosbyeenkoms met die dames bespreek het..
“Met Juliemaand as Geestesgesondheidmaand het ons vir prof P.P. (Py) Botha, Sielkundige van Kleinbaai, genooi om op 14 Julie tydens ons byeenkoms met ons oor Gemoedsiektes te kom praat,” vertel Elizma de Lange van die Damesklub van Per...
We were all very proud when Gansbaai won the Best Responsible tourism award earlier this year.
Die Skaapkopete ten bate van die NG-gemeente Baardskeerdersbos op 25 Julie vanjaar spreek weer eens van groot suksesse.
“Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges...
Vir solank as wat die aarde in die hemelsfeer rondomtalie sal daar nuwe woorde uitgedink word in al die tale van Babel. ..
Daar was jare terug geen beperking op die grootte en selfs die aantal galjoen gevang nie. Ek vra lesers om hierdie rubriek in konteks te lees en die herinneringe saam te geniet..
Gansbaai Laerskool se onder 8-rugbyspan speel hierdie kwartaal in netjiese nuwe truie danksy borgskap van die plaaslike Selfoononderneming, Overcell.
Skokkende onthullings het aan die lig gekom nadat arrestasies, wat op Thys Willemse (63) van Plot 3, Franskraal Karavaanpark se moord op Saterdag, 4 Julie 2015 betrekking het (Gansbaai Courant, Donderdag, 9 Julie 2015), deur Gansbaai SAPD se...