Nagpatrollie lei tot arrestasies
Gansbaai SAPD se sers Groenewald, sers Marais en konst Meyer het op 10 Julie 2015 nagpatrolliediens agter Eluxolweni gedoen.
Gansbaai SAPD se sers Groenewald, sers Marais en konst Meyer het op 10 Julie 2015 nagpatrolliediens agter Eluxolweni gedoen.
Goeie nuus vir aanhangers van Randall Wicomb is dat hy eersdaags in Gansbaai gaan optree.
Gansbaai Sakekamer het, onder voorsitterskap van Kobus van Staden, ‘n gesellige lede-aand gereël. “Die doel was dat die lede vir die eerste keer gesellig saam met die nuutverkose komitee kon verkeer,” sê Kobus van Staden,...
Gansbaai Courant se redaksie het besluit om lesers weer die geleentheid te bied om “Nuusbrokkies vanuit die gemeenskap” te plaas.
Wamkelekile is ‘n woord wat menige persoon al warm onder die kraag gelaat het. Dit is die verwelkomingswoord van ‘n outomatiese antwoordmasjien by die kontaksentrum van elke tweede groot maatskappy of diensverskaffer. ...
Dit was Olga Swanepoel van die Wacky Whalers Kwiltgroep in Gansbaai se (Nederlandse!) opmerking tydens Gansbaai Courant se fotosessie van ‘n spesiale kwilt met Gansbaai Fijnbosch daarop uitgewerk.
Volunteers from across the country joined the Flower Valley Conservation Trust team, in honor of Nelson Mandela Day.
Gansbaai Superspar spring sommer nou reeds aan die werk vir 2016 se Mandeladag.
As is our usual custom, Taurus Chemicals Cape Kelp (Pty) Ltd has once again participated in Mandela day.
Die afgelope wintervakansie was nie net rus vir die matriekklas van 2015 nie.
Oud-Staatspresident Nelson Mandela het 67 jaar van sy lewe spandeer om ‘n beter plek van Suid-Afrika te maak. Nelson Mandela, ook bekend as Madiba, is op 18 Julie 1918 in Suid-Afrika gebore. Ná sy vrylating dien hy as Staa...
“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van GOD is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.”