All Posts

Grootbos and Litterbugs

Grootbos and Litterbugs

Grootbos Foundation took a stand on litterbugs in the fynbos kingdom. “It is in your hands to create a better world for all who live in it!” - Nelson Mandela.

Gansbaai Courant
Youth performed excellent

Youth performed excellent

The Gansbaai Tourism Youth Committee under the leadership of Elzaan van Lill held a planning session earlier in the year and one of the members proposed holding a talent show on the 18th of July.

Gansbaai Courant
Madibas funeral undertaker empowered Eluxolweni Library

Madibas funeral undertaker empowered Eluxolwe...

Nelson Mandelas’ funeral undertaker, AVBOB, donated R30,000 worth of library essentials (books and furniture) to two organizations that are key in uplifting  the communities of Eluxolweni and Papiesvlei. 

Gansbaai Courant
A victim of violence? Speak up

A victim of violence? Speak up

A victim of violence? ER24 is urging all children to remember that they have rights and to speak up before it is too late. If you, a friend or a child you know is a victim of violence, seek the help of a social worker and report these inc...

Gansbaai Courant
Monstersaad - Madelein Rust

Monstersaad - Madelein Rust

Monstersaad is ’n ryklik geskakeerde, veelvlakkige sielkundige riller. Daar is verskeie storielyne wat deurmekaar loop.

Gansbaai Courant
Niel se Craven Week

Niel se Craven Week

Dankbaar met sy Boland Rugby trui getuig Niel Engelbrecht (13), ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Gansbaai, van Boland se trotse o/13 Craven Week ervaringe.

Gansbaai Courant
Die weer

Die weer

Die weer het verhoed dat baie bote see toe is en die vangste was maar treurig. Wanneer die onweer verby is mag die poppe weer dans!

Gansbaai Courant
Overberg Kushengelklub spog

Overberg Kushengelklub spog

 “Na Vrydag se omgekrapte weer en wind, was Saterdag, 18 Julie 2015 se sonskyn baie welkom vir die vissermanne,” vertel Elba Tredoux.

Gansbaai Courant
Bianca en Andisiwe op suksespad

Bianca en Andisiwe op suksespad

Dit is duidelik dat prof Jonathan Jansen nie die Universiteit van die Oranje-Vrysaat (Kovsies) se fondse gemors het met die toekenning van volle studiebeurse aan Bianca de Koning en Andisiwe Wulana nie - twee oud-leerders van Gansbaai Academia....

Gansbaai Courant
 Pearly Beach inbrekers aangekeer

Pearly Beach inbrekers aangekeer

Die hoë inbraaksyfers in Pearly Beach oor die afgelope paar weke het gelei tot verskerpte polisiëring.

Gansbaai Courant
 Badwater en vuil wasgoed

Badwater en vuil wasgoed

Waar het die fyngevoeligheid van ons nasie ontstaan?  Is alle mense so sensitief soos Suid-Afrikaners?  Het dit te doen met die vrywillige ontbanning van die bemanning van Jan van Riebeeck se vier skepe van hulle heimat en alles wat vir hul...

Gansbaai Courant