All Posts

Karavaanparkmoord skok

Karavaanparkmoord skok

Thys Willemse (63) van Plot 3, Franskraal Karavaanpark se moord gedurende Saterdagnag, 4 Julie 2015 om en by middernag, het skokgolwe deur die park en dorp gestuur. Thys het alleen gewoon en is eers Maandagoggend in sy woning gekry nadat onraad ve...

Gansbaai Courant
Gospelsanger verongeluk

Gospelsanger verongeluk

Die gospelsanger, Willem Claasen (44), het Maandagaand in 'n motorongeluk in Meiringspoort gesterf. Hy was saam met sy vrou, Jeanette (45), haar skoonsuster, Carmen en dié se man, Auten (Ollie) Dyk in sy motor toe die ongeluk plaasgevin...

Gansbaai Courant
Baba op motorsitplek gevang

Baba op motorsitplek gevang

“Jy moet vinnig hierheen kom, ek en Chantelle is besig om ‘n baba op ‘n motor se agtersitplek te vang,” het Cassie Carstens van Overstrand Medical Response se stem op Donderdagaand, 2 Julie 2015 om 21:30 benoud oor die foon...

Gansbaai Courant
Sers Visser se prestasie

Sers Visser se prestasie

Sers Adele Visser (35) van Gansbaai SAPD het met trots haar welverdiende B.Tech-graad in polisiëring by UNISA aan die einde van 2014 verwerf.

Gansbaai Courant
Mond weer oop

Mond weer oop

Die Mond van Uilenkraalsmond is weer oop, nadat die water Vrydagnag, 3 Julie 2015 deurgebreek het.

Gansbaai Courant
Tourism donates to Sanctuary

Tourism donates to Sanctuary

Glenda Kitley (Manager: Gansbaai Tourism), Brenda du Toit (Chairperson: Gansbaai Tourism and Personal Assistant: Wilfred Chivell) and Hardus Botha (Treasurer: Gansbaai Tourism) recently hand-over a R1,000 donation to Wilfred Chivell on behalf of the ...

Gansbaai Courant
NOMINATIONS FOR 2015 MAYORAL AWARDS

NOMINATIONS FOR 2015 MAYORAL AWARDS

At the Annual Night of Excellence, recognition  is  given to achievers who make a difference  in  Overstrand by awarding the Mayoral Trophy for Environmental Conservation, the Woman/Women of the Year Award and the Award for Ach...

Gansbaai Courant
 BBos Teerpad nader voltooiing

BBos Teerpad nader voltooiing

 “Twee jare gelede het die padbou 'n werklikheid geword, die aankondiging was met groot opgewondenheid ontvang en die pad nader nou voltooiing,” vertel Helena Swart, voorsitter: B’Bos Huiseienaarsverening (BBHEV).

Gansbaai Courant
Die wiel draai

Die wiel draai

Dit neem ‘n hele paar dekades voordat ‘n mens eers regtig tot die besef kom watter impak die roetines, geluide en geure van jou ouerhuis gehad het op die boetsering van die volwassene wat uiteindelik uit die vuuroond gekom het om op die r...

Gansbaai Courant
Leer GOD ken uit sy Woord

Leer GOD ken uit sy Woord

“Die hele Skrif is deur GOD geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van GOD staan, volkome voorberei en toegeru...

Gansbaai Courant
Slag met Koekversiering gewys

Slag met Koekversiering gewys

Die groepie Gansbaai-dames wat ‘n vorige Suikerkuns-kursus deur Tess du Toit suksesvol deurloop het, het verlede Vrydag en Saterdag hul slag met koekversiering gewys.

Gansbaai Courant
GBIV span die seile

GBIV span die seile

Die Gansbaai Belastingbetalers- en Inwoners Vereniging (GBIV) het onlangs ‘n Spesiale Algemene Jaarvergadering belê vir die verkiesing van ‘n nuwe Bestuur.

Gansbaai Courant