Reuse Alikreukel
“Ek het hierdie groot ‘skulp’ etlike jare gelede by Stellenbosch uitgegrawe toe ek in diens van Telkom was en Telkomslote daar gegrawe is,” vertel Bennie Walker van De Kelders.
“Ek het hierdie groot ‘skulp’ etlike jare gelede by Stellenbosch uitgegrawe toe ek in diens van Telkom was en Telkomslote daar gegrawe is,” vertel Bennie Walker van De Kelders.
“Raak betrokke by Madibadag - Nog nie seker hoe om jou 67 minute dié Mandela Dag te spandeer nie?”, lui Flower Valley Vroeë Kinderontwikkeling Sentrums in Gansbaai-omgewing se boodskap.
Ad.Off. Wynand le Roux, woordvoerder van Gansbaai SAPD, doen weer eens ‘n ernstige beroep op inwoners om nie nalatig te wees met die ooplaat van deure, vensters en motorhuise nie, asook die binne-laat van vreemde persone.
Die duiwe is in Leeu Gamka losgelaat ongeveer 316 km van Gansbaai.
Net sodra ons dink dis nou die einde van die makriel word daar weer ‘n klompie gevang en waar wil jy beter nuus hê! Die afgelope naweek is ook nie sleg gevaar nie en daar is heelwat ander vis ingebring. Mooi romanne en silwervis dwaal so ...
Op Saterdag, 27 Junie, het 34 tennisspelers bymekaargekom vir ons jaarlikse Ope Tennisdag.
Birkenhead Boothengelklub se hengelaars spog met goeie vangstes met 7 bote wat ingeskryf het en al 7 wat ingeweeg het op Saterdag, 4 Julie 2015, met ‘n totale bemanning van 20 wat deelgeneem het, waarby 2 juniors en 1 dame ingesluit was.
Die Birkenhead Boothengelklub se prioriteit is maandelikse boothengelkompetisies met trotse trofeë aan die einde van die jaar, maar dis nie waar sake eindig nie.
By ons werk baie dinge andersom as die normale. Stroomop. Ons spring teen die vloei van die lewe op en uit die water en hoop ons land ‘n entjie vorentoe weer in die water.
Dit was so hittete of Vernon en Dalene Coetzee se woning te Hoofweg 37, De Kelders het afgebrand.
“GOD het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van GOD het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.” (Gen. 1:27)