Gansbaai Courant

Stapklubs Stap Saam

Stapklubs Stap Saam

Gansbaai Courant

Die groep entoesiastiese stappers van die Strand-Veld Stapklub en die Kleinmond Stapklub, besig met die Klipgat Wandelpad

Gansbaai se Strand-Veld Stapklub en die Kleinmond Stapklub het op Donderdag, 10 Oktober so stap-stap hande gevat. “Etlike lede van die Strand-Veld Stapklub was verheug oor hulle stapvriende van Kleinmond wat saam met hulle die volle lengte van die Klipgat Wandelpad kom stap het,” vertel Mimi Wixted. “Any excuse for a walk!” Die 20 deelnemers het hul voertuie by die staproete se beginpunt in Gansbaai hawe parkeer en om 07:45 begin stap. “The weather was slightly cloudy which made for cooler walking. Otto Boysen from Strand-Veld Hiking Club pointed out some of the local sights, but the highlight of the walk was provided by the Southern Rights lazing just off shore - many of the Kleinmond Hiking Club members had never seen whales so close up,” het Mimi gesê. Die staptog heen en weer het sowat 6 ure geduur, met stoppe by die Klipgatgrotte, Duiwelsgat en Die Plaat vir ruskanse, verversings en middagete.

Notice can be taken of the following: The Strandveld Hiking Club will be traveling to Kleinmond for our next scheduled hike on Saturday, November 2, to conquer the Fairy Glen Trail. We will meet at the Tourism Office in Gansbaai at 07:00 a.m. and drive to Kleinmond. Cost is R 50 pp.

For more information, please contact the hike leader Mimi Wixted at 071-106-2838.

Hardus Botha

Stapklubs Stap Saam

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant