Saterdag, 1 Maart, se Klubkampioenskap Wenners vlnr: Charlie Bent, J Hartshorn, J Thompson, Rupert Roux en Jannie Brandt.
WOENSDAG SLOEGTERS 26 Feb
Die kompetisie word goed ondersteun. Baie dankie aan al die gholfers wat die belange van die klub op hulle harte dra.
1. Bobby Brandt 41
2. Johan Kruger 39
3. Laurie Sauter 37
4. Daan Victor 36
5. Steve Muller en Bev Swart albei 35 punte. Naaste aan die penne: B Brandt (2&11), Rupert Roux (8&17) en Paul Dippenaar (15).
VRYDAG HOENDER-KOMPETISIE 28 Feb
1. Andre Coetzee 22
2. Rupert Roux 21
3. Maureen Beaumont 21
4. George Hunt 20
5. JP Bosman 20 (een van ons plaaslike dokters wat nie altyd die tyd het om te speel nie, geluk met jou voorsmaak van nog baie pryse).
SATERDAG KLUBKAMPIOENSKAPPE 1 Maart
A-Afdeling (0-9) - Pragtige telling deur Charlie Bent 154 (36 putjies) Baie geluk. Hy is die kampioen van die klub vir 2014. Die naaswenner is Jacques Nell (171).
B-Afdeling (10-18) 36 Putjies - Die kampioen is J Hartshorn (163), met Bobby Brandt (170) tweede en John Thompson (172) derde.
Die wenner van die beste netto is John Thomson met 'n baie goeie 142. Die uitslae was verkeerdelik by die prysuitdeling bekend gemaak.
C-Afdeling (19 +) 27 putjies (individuele Stableford) - Die wenner hier is Rupert Roux (56). Dawie Viljoen is tweede (53) en derde Jan le Roux (47).
DAMES (ope) - ook 27 putjies en gewen deur Jannie Brandt op 'n uittel en tweede Maureen Beaumont.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More