Gansbaai Courant

Laerskool Gansbaai Atlete Presteer

Laerskool Gansbaai Atlete Presteer

Gansbaai Courant

Fiona Fourie, Niveena Jantjies en Niel Engelbrecht

Monique Hugo

Ons is baie trots op ons atlete wat Saterdag, 8 Maart 2014, aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het.  Hulle verskyn op die foto vlnr en is: Fiona Fourie - 7de plek 75mH Finaal, Niveena Jantjies - 2de plek Spiesgooi en Niel Engelbrecht - 10de plek Diskus. Sterkte aan Niveena Jantjies met haar deelname aan die SA Skole Atletiekbyeenkoms wat gedurende 21 en 22 Maart in die Paarl sal plaasvind.  Ons is trots op jou.

Baie geluk ook aan Monique Hugo met haar opname in die Suid-Boland Tennisspan.  Sy is een van 8 dogters wat in die span opgeneem is.  Haar uitslae was:  4 – 5; 5 – 2; 5 – 1 en 6 – 0.

Laerskool Gansbaai Atlete Presteer

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant