Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

WOENSDAG SLOEGTERS 23 APRIL

1. George Hunt 40

2. ET Engelbrecht 38

3. June Rahn 36

4. Paul Dippenaar 34

Spog Twees: Paul Dippenaar (17) en George Hunt (2). Naaste aan die penne: June Rhan (2 & 11) en Paul Dippenaar (8 & 17). 

VRYDAG HOENDERKOMPETISIE 25 APRIL

1. L Hattingh 23

2. D van der Merwe 21 (pragtige een onder baansyfer)

3. J Brandt 18

4. J Beukes 17

SATERDAG (IPS ) 26 APRIL

Daniel van der Merwe behaal twee spogtwees (17 en 15) en Sollie Wessels op no 11. 

1. J Rahn 38

2. Daniel van der Merwe 37  (weer 'n uitstekende bruto 72)

3. Daan Victor 36

4. Royce Woods 35 

ONTHOU KAARTJIES VIR DIE STEAKAAND BY KLUB BESKIKBAAR BESPREEK VROEG!!!!!!!!! GROOT GHOLFDAG  5 MEI  DIE HARRIS- FAMILIEDAG 

Groetnis, Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club        Tel: 028 384 1441

Fax: 028 384 1225        E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant