Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdag:  Stella Swart op die 25ste. Geluk, Stella en ons wens jou ‘n pragtige jaar toe.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johannes vd Walt met 38 punte, gevolg deur Marlene Davin 35, Sextus Neethling 35, Jack Doyle 34, Steve Muller 34, Rob Jerrard 34, John Thompson 34, Dawie Viljoen 32, George Hunt 32.  Naaste aan die penne was Steve Muller op no 2&11 en John Thompson op no 8&17, en John teken ‘n Spog Twee aan op no 17.

Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Jan le Roux met 19 punte.  Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.

Saturday’s competition was a 4BBB Stableford and the winners were John & Ricky Potter with 48 points, gevolg deur El Matthee & John Thompson 46, Bernard Olivier & HJ Fourie 45, Rob Jerrard & Frances McIntosh 44, Bev Swart & Steve Muller 44, Johan Coetzee & Solly Wessels 44, Dawie Viljoen & Jan le Roux 43, Jack Doyle & Paul Dippenaar 42, Bobby & Jannie Brandt 41, Toni & Laurie Sauter 41.  Naaste aan die penne was Bobby Brandt op no 2&11, HJ Fourie op no 8&17 en Solly Wessels op no 15 (borg: SuperSpar/Tops), Frances McIntosh won the longest put on no 9&18 (sponsor:  Leon Hattingh).  HJ Fourie teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 8.

John & Ricky Potter winners 4BBB Stableford
Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Enquiries/Navrae: 082 878 0534 Johan Coetzee

Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant