Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae:  Louis vd Vyver 26ste en Cecile Hanekom 27ste – baie geluk, en goeie wense!

Woensdag se Sloegterskompetisie word gewen deur Charlie Bent met 40 punte, gevolg deur George Hunt 38, Rob Jerrard 37, Dawie Rossouw 36, Jack Maclachlan 34, Frances McIntosh 34, Brian McIntosh 33, Solly Wessels 33, Royce Woods 32, Andre Roos 32, Clive Bailey 32, Bruce Haddon 31, Dawie Viljoen 31, Johan Pieterse 31, Johan Coetzee 30, Daan Victor 30, Sextus Neethling 30, Joe Cesare 30.  Naaste aan die penne was Marlene Davin op no 11 en Charlie Bent op no 17 en 15.  Spog Twee’s word aangeteken deur Dawie Rossouw (2) en Marlene Davin (11).  Sloegters begin om 08:00 – 08:45 elke Woensdag. 

Vrydag:  Daar was geen kompetisie nie en die ledetrekking was nie gewen nie.  Volgende week is die kompetisie en sosiale aand op Donderdag as gevolg van die Pearly Beach Visvangklub se gholfdag wat op Vrydag plaasvind.

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en die wenner was Bobby Brandt met 40 punte, gevolg deur Andre Gouws 38, Andre Coetzee 38, Laurie Sauter 36, Bertie Laubser 35, Johan Coetzee 35, Jannie Brandt 35, Rob Jerrard 34, Daan Victor 34, Jan le Roux 33.  Naaste aan die penne was Stella Swart op no 2&11, Marlene Davin op no 8&17, en Rob Jerrard op no 15. 

Bobby Brandt (regs)

Bobby Brandt teken ‘n Spog Twee aan op no 8 en Steve Muller teken ‘n Arend aan op putjie no 1.  Veels geluk, Steve! 

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford met ‘n scramble dryf en word geborg deur Gansbaai Marine.


Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 Johan Coetzee

 

Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant