Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Courant

Persoonlik:  Ons dink aan Ethne van Altena en wens jou beter gesondheid toe.  Daantjie & Joetjie het heelwat gewig verloor in hul geveg met maaggriep!


Verjaarsdag:  Veels geluk aan Sakkie vd Merwe met jou verjaarsdag op die 26ste – mooi wense!


Woensdag se Sloegterskompetisie word gewen deur Stella Swart  met 40 punte, gevolg deur Joe Cesare 38, Dawie Rossouw 38, Bev Swart 38, Paul Dippenaar 37, Clive Bailey 35, George Hunt 35, John Thompson 34, Andre Roos 33, Marlene Davin 32.  Naaste aan die penne op putjie no 2&11 was Bev Swart.  Clive Bailey teken ‘n Spog Twee aan op no 11.


Vrydag se 9-potjie kompetisie (borg: OK Foods) was gewen deur Bernard Olivier met 19 punte, gevolg deur Bernard Olivier met 19 punte, P van Vuuren 19, Royce Woods 19, Dirk van Dyk 19, Leon Hattingh 17.  Die ledetrekking is nie gewen nie, en word oorgedra na volgende week.

Royce Woods


Saterdag se kompetisie was ‘n Gekombineerde Stableford en word gewen deur Royce Woods & Solly Wessels met 84 punte, gevolg deur Paul Dippenaar & Jack Doyle met 77, Andre Coetzee & Senekal Dreyer 77, Rob Jerrard & Frances McIntosh 75, Johan Hanekom & Bernard Olivier 74, Jan le Roux & Malcolm Bury 74, Dawie Rossouw & Joe Cesare 73.  Naaste aan die penne was Rob Jerrard op no 2&11, en Sextus Neethling op no 8&17.  Spog Twee’s word aangeteken deur AndreCoetzee (2&8), Rob Jerrard (2), Tiaan Coetzee (17), S vd Westhuizen (8).


Volgende Saterdag se kompetisie is die Sanlam Kanker Uitdaagreeks Gholfdag.  Die verskeie divisies is:  Mans A:  0-9;  B: 10-18; C: 19-30 maks.  Dames A: 0-16, B:  17-24, C: 25-36.

SAGA:  The South African Golf Association will make the folowing changes to the handicap manual with effect from 1 April 2013:
The maximum score on a hole for handicap purposes is 2 over par, except where a player has two handicap strokes on a hole, in which case the maximum score allowed is 3 over par for that hole.                                                                                                 Solly Wessels

Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Enquiries/Navrae:  082 878 0534 Johan Coetzee
                                                      

Gansbaai Gholfklub

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant