Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae:  George Hunt 30ste, John Thompson 1ste, Pat Lombard 2e – ons wens julle ‘n pragtige nuwe lewensjaar toe.  Op die 1ste April het ons twee huweliksherdenkings nl. Walter & Ina Strydom en El & Alma Matthee.  Mag daar nog baie wonderlike herdenkings vir julle wees – veels geluk!

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johannes vd Walt met 42 punte, gevolg deur Royce Woods 41, Paul Dippenaar 41, Christo Spanellis 41, Leon Hattingh 41, Marlene Davin 39, Stella Swart 39, Frances McIntosh 38, Charlie Bent 38, George Hunt 38, Rob Jerrard 37, June Rahn 36, Solly Wessels 35, Joe Cesare 34.  Naaste aan die penne was Christo Spanellis op no 2&11 en 8&17, en Frances McIntosh op no 18.  Spog Twee’s word aangeteken deur Royce Woods (11), Charlie Bent (2), Leon Hattingh (8) en Christo Spanellis (11).  Paul Dippenaar wen die boerpotputjies (1, 6 & 11).  Veels geluk, Paul!  Charlie Bent speel ‘n 73 bruto – geluk, Charlie!

Vrydag
se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods), is gewen deur Bernard Olivier met 20 punte, en tweede was Marlene Davin met 20 punte.  Die ledetrekking is gewen deur Cecile Hanekom – veels geluk, Cecile!  Volgende week se ledetrekking en kompetisie sal op Donderdag wees omdat Vrydag Hemelvaartdag is.

Saterdag
se kompetisie was die Sanlam Kanker Uitdaagreeks Gholfdag.  Die uitslag is soos volg:  A-Afdeling: Charlie Bent 37, Daniel vd Merwe 32;  B-Afdeling: Andre Coetzee 43, Johan Coetzee 39; Eddie Burger 38, Daan Victor 35, Andre Gouws 34;  C-Afdeling: Malcolm Bury 41, Jack Doyle 39, Jan le Roux 36, Paul Dippenaar 36, Andre Lourens 34, Walter Strydom 34, Steve Muller 34.  Dames – B-Afdeling:  Frances McIntosh 32;  C-Afdeling: June Rahn 43, Stella Swart 34.  Naaste aan die penne was Eddie Burger op no 2&11, Daan Victor op no.8&17 en Deon Momberg op no 15.  Solly Wessels wen die langste set op no 9&18.

Volgende Saterdag
se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford


Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 Johan Coetzee

Gansbaai Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant