Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Persoonlik:  Ons beste wense aan Andre Lourens wie nie meer gholf kan speel vir ‘n baie lang ruk nie weens rugprobleme.  Andre, ons dink aan jou en hoop dat dit spoedig beter sal gaan.


Verjaarsdae/Birthdays:  Wilmeen Harris 24th , Malcolm Bury 28th  en Piet le Roux 29ste  - We hope you have a wonderful day and year!  Ons wens vir jou ‘n pragtige dag en jaar!


Woensdag se Sloegterskompetisie was gewen deur Solly Wessels met 45 punte (78 bruto), gevolg deur Bernard Olivier 41, Paul Dippenaar 39, Stella Swart 39, Jannie Brandt 39, Bev Swart 35, Dawie Viljoen 35, Joe Cesare 34, Frances McIntosh 34, Royce Woods 33.  Naaste aan die penne was Dawie Viljoen op no.2&11 en Paul Dippenaar op no.8&17.  Spog Twee’s word aangeteken deur Royce Woods (11), Paul Dippenaar (17) en Nico Jones (15).

Vrydag se 9-putje kompetisie (borg: OK Foods) was gewen deur Johan Stander met 21 punte, gevolg deur Daniel vd Merwe 20.  Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.

André Coetzee

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en was gewen deur Andre Coetzee met 39 punte, gevolg deur Daan Victor 37, Johan Coetzee 36, Deon Momberg 36, Joe Cesare 35, El Matthee 33, Sextus Neethling 33, Solly Wessels 32, Piet le Roux 32, Clive Bailey 32.  Naaste aan die penne was Bev Swart op no 2&11, Piet le Roux op no 8&17 en Solly Wessels op no 15 (borg: SuperSpar/Tops).  Spog Twee’s word aangeteken deur Andre Coetzee (2), Solly Wessels (15) en Bev Swart (11).

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Stableford en die Maandelikse Houespel.  Die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.


Klub/Club:  082 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534  Johan Coetzee

Gansbaai Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant