Gansbaai Courant

Blog: Gansbaai Posduifklub

Published: 08 August 2013
By:Corinne

Wat 'n vinnige wedvlug vir duiweboere moes wees het weer in 'n nagmerrie vir party manne ontaard. Weskus vlieg is nie vir sussies nie.  Die duiwe moet oor soutpanne vlieg en op so 'n warm dag drink hul die soutwater en haal hul nie die huis dieselfde dag nie. Uitslae is soos volg:

SPRINGBOK J.O.
Japie Swart   1ste, 2de, 4de, 6de, 12de, 14de
Jurie Swart   3de,13de
H Hitge   5de, 7de, 9de, 15de
A Leonard   8ste, 11de
D Smith   10de


SPRINGBOK OPE
Louis & Johannes  1ste, 6de, 15de
Corinne & Janine  2de, 10de
Japie Swart        3de, 7de, 8ste, 9de, 12de, 13de, 14de
Jurie Swart   4de
H Hitge   5de
D Smith   11de
"Well done," manne. 

Groete Corinne

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...