Gansbaai Courant

Blog: Johnny Rockets Sportdag tbv SA Pool

Published: 15 August 2013
By:Anneri Lambrechts

Wenners: Pietie Loubser en Rone Strydom

Johnny Rocket's Pub & Grill oorkant Uilenkraalsmond het Saterdag 10 Augustus 'n sportdag gehou om fondse in te samel vir die spelers wat Overberg in die SA Pool gaan verteenwoordig.

Die sportdag het bestaan uit Tafeltennis, Darts & Pool. Spanne van twee het ingeskryf en die spanne het teen mekaar op al drie die bogenoemde aktiwiteite mee geding.

Wenners: Pietie Loubser en Rone Strydom 

Tweede plek: Schalk Burger en Andrea Havenga 

Gesamentlik in die 3de plek: Mark Shephard, Melanie en Bertie Smit.

Die SA Pool  Kompetisie vind plaas vanaf die 29ste September in Worcester en Schalk Bruger, Richard le Roux, LuJean van Dyk, Pieter Loubser, Dirk Buchner en Karlo Marais het die Overberg span gehaal. Baie geluk en sterkte met die SA's.

Anneri Lambrechts

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...