Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus

Published: 22 August 2013
By:Johan Coetzee

ALGEMENE JAARVERGADERING: DONDERDAG 29 AUGUSTUS 2013.

VERJAARSDAE
: Goetz Wange 18, Edwin Harris 24, Ms DL Blackburn-Hall 25t th.  
We wish you all a wonderful birthday!

WOENSDAG en VRYDAG
was daar geen gholf nie as gevolg van die weer.  Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra.

John Thompson & Daniel vd Merwe.

SATERDAG  se kompetisie was ‘n 4BBB Stableford en die wenners was John Thompson & Daniel vd Merwe met 41 punte, gevolg deur Solly Wessels & El Matthee 41, Paul Dippenaar & Joe Cesare 40, Bev Swart & Leon Hattingh 35, M Stevenson & M Tobias 33.  Naaste aan die penne was George Hunt op no 2&11, Daniel vd Merwe op no 8&17 en Joe Cesare op no 15 (borg:  SuperSpar/Tops).

VOLGENDE SATERDAG
se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

KLUB/CLUB: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
NAVRAE/ENQUIRIES:  082 878 0534

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...