All Posts

Mense Partye en Stembusse

Mense Partye en Stembusse

Die Assosiasie van Onafhanklike Uitgewers (AIP - Association of Independent Publishers), waarvan Gansbaai Courant ‘n lid is, het op 11 en 12 Februarie 2014 ‘n seminaar rakende die media se hantering van die komende verkiesing aangebied....

Gansbaai Courant
Baanopsigter se Goues

Baanopsigter se Goues

Franskraal Rolbalklub se Baanopsigter (“Green Keeper”), Tommie van Nie-kerk (regs), is nie sommernet ‘n baanopsigter nie. Hierdie sport-entoesias spog met etlike silwer- en goue medaljes, asook ander prestasies vir rolbal, ondanks s...

Gansbaai Courant
Wereldbiddag vir Vroue

Wereldbiddag vir Vroue

Vanjaar is dit die NG Vrouediens van Gansbaai se NG-gemeente se beurt om as gasheer van die Wêreldbiddag vir Vroue op te tree, wat in sowat 170 lande sal plaasvind.

Gansbaai Courant
Rekenaarprobleem opgelos

Rekenaarprobleem opgelos

“Wonderlike nuus! My rekenaar is herstel sonder dat ek enige inligting daarop verloor het,” was verlede week se anonieme leser se eerste woorde toe sy Gansbaai Courant ‘n dag daarna skakel.

Gansbaai Courant
Kaalkop en Kleurvol vir Kansa

Kaalkop en Kleurvol vir Kansa

 “Gaan Kaalkop en Kleurvol om Kansa te help,” lui Maryke Malone, Kansa se Gemeenskapsmobiliseerder en Fondsontwikkeling se boodskap aan Gansbaaiers.

Gansbaai Courant
MAIN ROAD RESURFACED FOR THE PEOPLE OF OVERSTRAND

MAIN ROAD RESURFACED FOR THE PEOPLE OF OVERST...

The resurfaced section of Hermanus Main Road was officially opened on Friday, 14 February 2014 by Mayor Nicolette Botha-Guthrie at a gathering attended by the Deputy Mayor, Councillors, municipal officials and local business representatives. ...

Gansbaai Courant
Gordon se skielike vertrek

Gordon se skielike vertrek

Toe Gordon Ramsay se vliegtuig bokant die Kaapse Skiereiland sirkel om te gaan neerstryk kon hy dit nie help nie.

Gansbaai Courant
In Memoriam William Frank Warner

In Memoriam William Frank Warner

Born 12 February 1950 passed away after a long illness on Friday 21st February 2014. Eldest son of the late Richard William Warner and Carol de Villiers.

Gansbaai Courant
In Memoriam Coenraad Hendrik Lourens Boet Mouton

In Memoriam Coenraad Hendrik Lourens Boet Mou...

 Die allemansvriend en mens, mens  Boet Mouton (71) van Normandiestraat, De Kelders, is verlede Woensdagaand oorlede.

Gansbaai Courant
 In Memoriam Willem Blekman

In Memoriam Willem Blekman

Wyle Willem Blekman van De Kelders is op Woensdag, 12 Februarie 2014 in die ouderdom van 67 jaar en enkele maande oorlede.

Gansbaai Courant
Lions se Bergfietsmarathon

Lions se Bergfietsmarathon

Collage Lions se Bergfietsmarathon deur Monica Hayes

Gansbaai Courant
Andries op Noot vir Noot

Andries op Noot vir Noot

Gansbaai se Andries Laubscher, ‘n plaaslike en baie bekende sanger tydens verskeie feeste, onder andere die jaarlikse Fees van die Ganse, is finaal gekeur om vanjaar aan die gewilde TV-reeks, Noot vir Noot, deel te neem.

Gansbaai Courant