All Posts

Flight for Birders course

Flight for Birders course

The “Flight for Birders” bird identification and conservation course by Anton Odendal will be presented at the Community Hall, Mollergren Park, Hermanus on 21 and 22 February 2014.

Gansbaai Courant
Poppe vir Transkei

Poppe vir Transkei

Judy Naude (75) en haar suster, Edith Keyter (71), altwee van De Kelders, is twee “ou” hande met die maak van pragtige lappoppe vir liefdadigheid.

Gansbaai Courant
Vaalvlei se Wyne

Vaalvlei se Wyne

Gansbaai Wynproegilde se eerste wynproe-aand vir 2014 is met ‘n kort vergadering afgeskop, terwyl Koelenhof Wynkelder se wyne as ‘n “smaaklike bonus” geniet is.

Gansbaai Courant
Blou Kraanvoel sal herstel

Blou Kraanvoel sal herstel

BARC is onlangs deur Joli Fleur ontbied om ‘n Blou Kraanvoël by hulle te kom afhaal wat sorg nodig gehad het.

Gansbaai Courant
Die pad na AVs

Die pad na AVs

“AV’s is ‘n aspek ‘in ‘n ander klas’”, het Christo Wessels, voorsitter van Gansbaai Fotografieklub tydens sy verwelkomingsrede gesê. Hierdie stelling het duidelik geblyk uit klublid Clive Bailey se aanb...

Gansbaai Courant
Kwart Eeu vir See en Tee

Kwart Eeu vir See en Tee

Die dames van Kleinbaai See-en-Tee vier vanjaar hul 25ste verjaardag.

Gansbaai Courant
Kleuter Atletiekdag

Kleuter Atletiekdag

Kleuter Atletiekdag

Gansbaai Courant
Seestroom van die Liefde

Seestroom van die Liefde

Die maand van liefde: Februarie, ons warmste maand van die jaar. Dit lui alreeds by my, wintermens, ‘n vals klok. Nietemin, gooi ek my op my rug en dryf saam met die stroom van liefdesaanbidders.

Gansbaai Courant
Besigheidsliga

Besigheidsliga

Die 2014 Gansbaai Besigheidsliga het op 4 Februarie begin.  Twintig spanne ding in 5 seksies op ʼn rondomtalie formaat teen mekaar mee.

Gansbaai Courant
Waar staan ons nou

Waar staan ons nou

Op die oomblik is ons wat hengel betref, tussen die boom en die bas.

Gansbaai Courant
Academia Interhuis Atletiek

Academia Interhuis Atletiek

Verlede Donderdag en Vrydag het die veld en baan items onderskeidelik plaasgevind. Die Swart span het weer as die oorwinnaars uitgestap. 

Gansbaai Courant