All Posts

Die waarheid van die balk en die splinter

Die waarheid van die balk en die splinter

“Skynheilige! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te haal.”  (Mat 7:5)

Gansbaai Courant
Blokkiesraaisel No 16

Blokkiesraaisel No 16

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Gansbaai Courant
Kabeljou kaalhand gevang

Kabeljou kaalhand gevang

Vele “visvangstories” is oor jare heen al vertel, maar om ‘n 14.8kg kabeljou met die hand in knie-diep seewater te vang, is nogal ‘n storie.

Gansbaai Courant
Laerskool Gansbaai Kleuresport

Laerskool Gansbaai Kleuresport

Collage Laerskool Gansbaai Kleuresport

Gansbaai Courant
Wynproegilde dink aan CAD

Wynproegilde dink aan CAD

“Ons het gevoel om dit wat ons kan geniet, maar nie deur ander geniet mag word nie, met hulle deur middel van ‘n donasie te deel,” het Helmie de Vries, voorsitter van Gansbaai Wynproegilde tydens die oorhandiging van R5,000 aan Gans...

Gansbaai Courant
Build It bou aan Academia Biblioteek

Build It bou aan Academia Biblioteek

Silvana Burger, eienaar van Build It in Gansbaai, het besluit om nie net boumateriaal vir wonings te voorsien nie, maar om ook ‘n bydrae tot die “bouwerk” aan Gansbaai Academia se biblioteek te lewer.

Gansbaai Courant
Lynette by huldeblyk afskeid

Lynette by huldeblyk afskeid

 “Dit was ‘n groot voorreg en vreugde om die emosionele, maar terselfdertyd vreugdevolle huldeblyk-afskeid van Joan Brickhill in Kaapstad te kon bywoon,” vertel Lynette van Wyk van Gansbaai, ‘n voormalige en professionele...

Gansbaai Courant
Maatskaplik nou deel van Ikamva

Maatskaplik nou deel van Ikamva

 ‘n Maatskaplike werker, asook ‘n hulp-maatskaplike werker is met ingang van 1 Februarie 2014 deur die Departement van Maatskaplike Dienste by Ikamva in Blompark aangestel.

Gansbaai Courant
Woekerende Woekermark

Woekerende Woekermark

Vrydae se Woekermark was sommer op die eerste Vrydag vir 2014 hoogs bedrywig met ‘n gesaamkuier dat hoor en sien vergaan.

Gansbaai Courant
Draft Audited Annual Report for the 2012/2013 Financial Year

Draft Audited Annual Report for the 2012/2013...

The Executive Mayor, Cllr. Nicolette Botha-Guthrie tabled the draft audited annual report for the 2012/13 financial year. 

Gansbaai Courant
WORKING ON FIRE WoF STILL ON HIGH ALERT MONITORING FIRES URGES PUBLIC TO BE VIGILANT

WORKING ON FIRE WoF STILL ON HIGH ALERT MONIT...

As the summer season gets into full swing - hot, dry and windy weather conditions are expected, these are critical elements in starting fires.

Gansbaai Courant
Veiligheidsmaatreels is die uitgawe werd

Veiligheidsmaatreels is die uitgawe werd

Dit kos gewoonlik net 'n paar honderd rand per maand om tot beter sekuriteit, soos hekwagte, kameras of toegewysde patrollies, in 'n woonbuurt by te dra - en dis 'n geringe uitgawe as 'n mens in ag neem tot watter mate sulke maatreëls die waarde...

Gansbaai Courant