Hoop met Hopeland Project

Hoop met Hopeland Project

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Ons Fynbos Gemeenskap Stigting het sowat 'n maand gelede 'n stoor in die industriële gebied in Stanford gekoop met die doel om 'n nasorgsentrum vir die gemeenskap se kleingoed te begin,” vertel Annelize Zeelie van Fynbos Akademie, sowat 20km vanuit Stanford. “Om fondse vir hierdie projek in te samel, het Koos (63) en Joanie Smith onlangs op ‘n 1,000km fietsrit deur die Wes-Kaap vertrek.” Die eerste dag het hulle reeds 112km afgelê en die eerste aand het hulle in Swellendam oornag. “Mense kan hulle op Facebook onder events en die naam Hopeland Project volg,” sê Annelize.

The Hopeland Project:

On the outskirts of Stanford is an area called “Hopland”. The signs of poverty are everywhere. Unemployment is rife, whilst burglaries have become a given. Drug abuse has become a major concern and it’s the children who bear the brunt. Hope through the Hopeland Project is supported by the Fynbos Community Foundation.

The Governing Body of the Fynbos Community Foundation has decided that everything possible should be done to offer the children of Stanford the best possible facility where children can spend time after school in a safe and caring environment. They purchased a building at a cost of R850,000 (+ VAT). The after-school caring facility starts functioning on 21 July 2014. The Western Cape Cycle Challenge is the first fundraising event and individuals and companies can sponsor a cyclist per kilometer. To make a pledge, please go to myshare@hopeland.co.za.

Vir navrae rakende Fynbos Akademie óf die fondsinsamelingsprojek, kan Annelize by 074-333-4463 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan haar by annelize.zeelie@gmail.com.

Hardus Botha

Foto: Koos en Joanie Smith kort voor hul vertrek om ‘n 1,000km rit deur die Wes-Kaap vir ‘n fondsinsamelingsprojek

Hoop met Hopeland Project

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.