R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
WOENSDAG 18 JUNIE
1. Johan Kruger 32
2. George Hunt 32
3. Bev Swart 30
4. Charlie Bent 30
Naaste aan die pen: No 11, Andre Roos en net een spog twee : George Hunt.
VRYDAG 20 JUNIE
DANKIE AAN ONS SPELERS WAT HIERDIE KOMPETISIE SO GOED ONDERSTEUN
1. C. Bent (his new handicap is working!!!!!!) 20
2. Jan Le Roux 18
3. George Hunt, Bobby Brandt en Jannie Brandt almal met 16
SATURDAY 21 JUNE
Nearest the pins Bobby Brandt and Malcolm Bury
Only one two club EL Matthee
1. Solly Wessels 39 2. Steve Muller 37
3. Malcolm Bury 36 4. Bertie Laubscher 36
Our league players beat Bredarsdorp here on our golf course the previous Saterday but last Saterday the team of Caledon was too strong for our chaps. Bad luck guys!
BY DIE VRYDAGTREKKING GAAN TOEKIE ONS VERRAS MET PANNEKOEK (EN HEERLIKE MINCE VULSEL) ASOOK MUFFIN MET STOUTTERTVULSEL. AL GEHOOR VAN STOUT-TERT-VULSEL? KOM KYK.
VOLGENDE STEAKAAND 4 JULIE.... ONDERSTEUN ONS!!!!
Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.