Gholfnuus

Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

WOENSDAG 25 JUNIE

1. C Bent 39

2. S Wessels 36

3. D Viljoen 36

4. L Hattingh 35

Naaste aan die Penne: J Nell, Rupert Roux en Solly Wessels.

VRYDAG 27 JUNIE

1. L Hattingh 21   (38 Bruto)

2. C Bent 19  (38 Bruto)

3. J Brandt 19

4. en 5.  J Beukes en J Kruger  17 pte elk. 

SATERDAG 28 JUNIE

BAIE GOEIE OPKOMS, DIE WEER HET SAAMGESPEEL EN CASTLE LIGHT HET GESPONSOR. BAIE DANKIE AAN CASTLE LIGHT, NIE NET VIR DIE VRY DRANKIES MAAR OOK VIR DIE PRYSE.   

BETTERBALL KOMPETISIE

1. Victor Hunt (Jnr)  en Rupert Roux 49

2. G Hunt en Ian Hunt 48

3. S Wessels en R Woods 48

4. S Muller en S Neethling 44

5. S Dreyer en A Coetzee 43

6. R Brandt en J Brandt  43

7. M Bury en  K Patterson 43 

SPOGTWEES:  J Brandt en C Bent  

Naaste aan die penne :  J Nell, S Muller en Lambert Smith.

ONS WENS ONS VORIGE PRESIDENT  NORMAN FISCHER , 'N VORIGE KAPTEIN  A. BUTLER ASOOK DIE HUIDIGE PRESIDENT JOHAN COETZEE BETERSKAP TOE MET HUL PROBLEME IN HUL SIEKBEDDENS.

DAAR IS NOG KAARTIES VIR DIE STEAKAAND VRYDAG 4 JULIE

Groetnis, Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
    Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.