R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Winter in Gansbaai is eintlik ‘n spesiale tyd. Een oomblik reën dit en die wind waai sterk. Die volgende oomblik skyn die son en daar is ‘n pragtige reënboog oor die see.
Die sosialemedia - facebook en twitter - wemel van foto’s van die pragtige sonsondergange. Ons is regtig bevoorreg om in hierdie pragtige plek te woon en dit maak ons taak van bemarking soveel makliker. Die besoekers wat die vakansietyd hier deurgebring het, het hul tydjie geniet en natuurlik die walvisse bekoor almal tot Novembermaand toe.
Things are happening at the Bureau. The interior has been painted, shelves put up and we are busy putting interesting photos and information on the walls. We will be launching our new-look on the 28th of August with a cheese and wine function. The Overstrand Mayor will be attending the function as our chairman will be handing her the book that has been sent to her from the mayor of Wirral (Birkenhead). If you would like to attend contact the bureau. We have made “info stickers” for all businesses. The contact details of the bureau, our QR code and logo is printed on the stickers. If you would like one for your business window contact us. This is to assist the tourist after hours and all businesses can benefit. September is Tourism Month and the bureau is planning a variety of activities with the theme of be a tourist in your own town. All the details will be in the Gansbaai Courant and on our face book.
Onthou as jy nuus vanaf die Toerismeburo wil ontvang, stuur vir ons jou e-posadres en ons stuur ons Nuusbriewe eenkeer per maand aan jou. Die naweek van 12-14 September is daar groot feestelikheid in Gansbaai. Die Funky Fynbosfees vind in die Uilkraalvallei plaas en die Foodie Meander op die 13de hier in die dorp. Indien jy ‘n bergfiets entoesias is of van “trail running” hou, maak seker dat jy vir die twee wedlope daardie naweek inskryf. Daar gaan ook ander aktiwiteite plaasvind - die gewilde fynbosuitstalling, hiking, lekker musiek, 4x4 roetes en veel meer. Doen jouself ‘n guns en kyk op www.gansbaai.com/funky-fynbos-festival. Daar is ook geleentheid vir stalletjiehouers - bespreek nou.
The Foodie Meander takes us back to our childhood days - the old safari dinners. One buys a ticket for R250 for a 3 course meal and each course is at a different restaurant. Transport is provided so you can really enjoy the evening! Contact us for more info and buy your tickets now to avoid disappointment.
Die ontwikkelingskomitee is ook weer besig om die tuinkompetisie in Blompark te reël. Verlede jaar was daar 12 inskrywings en ons verwag hierdie jaar nog meer. Daar is twee afdelings: een vir groente en een vir blomme.
Gansbaai Toerisme kan by 028-384-1439 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan ons by gansbaaiinfo@telkomsa.net. Webtuistes is: www.gansbaaiinfo.co.za of www.gansbaai.com.
Glenda Kitley (Bestuurder)
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.