R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Weens die swak weer wat ons naweke ondervind het ons al twee naweke na mekaar oornag wedvlugte gehad. Uitslae is soos volg:
Beaufort-Wes JO
Louis & Johannes 1ste, 9de, 12de, 15de, 20ste
A Leonard 2de, 3de, 5de, 17de
D Smith 6de
Corinne & Janine 7de, 10de, 14de, 19de
H Hitge A 8ste
H Hitge B 11de, 13de, 18de
N Stevens 16de
Beaufort-Wes OPE
H Hitge B 1ste, 4de, 8ste, 13de
Louis & Johannes 2de
H Hitge A 3de, 12de
D Smith 5de, 10de
A Leonard 6de, 7de, 14de
N Stevens 9de
Corinne & Janine 11de
Die duiwe is eers Sondagoggend in Britstown losgelaat en Sondagaand het daar net tweejaaroud duiwe en vyf opeduiwe in die sterk wind by die huis geland. Die ander duiwe het eers die volgende oggend by die huis gearriveer. Uitslae soos volg:
Britstown JO
Louis & Johannes 1ste, 6de, 7de, 8ste, 10de
Corinne & Janine 2de
A Leonard 3de, 11de, 13de, 14de, 17de
H Hitge A 4de, 5de, 9de, 15de, 16de
H Hitge B 12de
D Smith 18de
Britstown OPE
H Hitge A 1ste, 10de
D Smith 2de
A Leonard 3de, 9de, 17de, 19de
Corinne & Janine 4de, 6de, 15de, 16de
H Hitge B 5de, 8ste, 18de, 20ste
Louis & Johannes 7de, 11de, 12de, 13de, 14de
Leeu Gamka JO
H Hitge A 1ste, 2de, 6de, 7de, 8ste, 11de, 12de
A Leonard 3de, 5de, 10de, 13de, 20ste
Louis & Johannes 4de, 14de, 16de
H Hitge B 9de, 15de
Corinne & Janine 17de, 19de
D Smith 18de
Leeu Gamka OPE
A Leonard 1ste, 6de, 7de, 9de
H Hitge A 2de, 17de
Louis & Johannes 3de, 4de, 10de, 11de, 20ste
H Hitge B 5de, 8ste, 16de, 18de
D Smith 12de, 13de
Corinne & Janine 15de
P Saal 19de
Groete Corinne
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.