R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
AUGUSTUS VERJAARSDAE
10de FJ Van Eeden
15de F Fouche, Baie Geluk!
WOENSDAG 30 JULIE SLOEGTERS
Vir 'n verandering het ons weer 'n goeie veld gehad.
1. J Nell 39
2. J Thompson 37
3. S Muller 35
4. S Wessels 34
5. R Woods 34
Naaste aan die penne: J Nell (op twee van die drie gate) en J. Beukes. Spogtwees: J Beukes, L Lombaard en J Nell.
VRYDAG 1 AUGUSTUS HOENDERKOMPETISIE ( GEBORG DEUR SPAR)
1. J Kruger 23
2. C Bent 19
3. S Wessels 18
4. D van der Merwe 18 (Daniel het ook die naaste aan die pen gehad)
5. A Roos 18
SATERDAG 2 AUGUSTUS 4BBB STABLEFORD
BAIE GOEIE OPKOMS.
LYK VIR MY DIE MANNE HOU VAN BETTERBALLS!!!! Andre Coetzee wen nie net die naaste aan die pen op putjie 17 nie maar behaal ook daar 'n spogtwee. Op No 11 is dit Steve Muller (naaste aan die Pen) en ons Dominee Dirk van Dyk 'n Spogtwee op no. 8.
In Gholf praat mense van Ringers! Beoordeel self
1. Bev Swart en Steve Muller 50
2. J. De Waal en B. Laubcher 41
3. S. Dreyer en A. Coetzee 41
4. S. Wessels en R. Woods 41
5. R. Brandt en M. Bury 39
BAIE DANKIE AAN AL DIE ONDERSTEUNING BY DIE STEAKAAND. DIT WAS WEEREENS 'N GROOT SUKSES.
GELUK OOK AAN MARGI MULLER WAT 'N HELE R1000 RYKER IS . BY ELKE STEAKAAND GAAN DAAR 'N NOMMER GETREK WORD TOTDAT IEMAND DIT WEN. (ONGELUKKIG MOET DIE PERSOON TEENWOORDIG WEES) CHARLIE BENT , SEXTUS NEETHLING EN JOHAN KRUGER HET DIE KLUB VERTEENWOORDIG IN DIE SANLAM STREEKS UITDINNE OP ROBERTSON. ONGELUKKIG HET NIE EEN GESLAAG OM NA DIE VOLGENDE RONDTE DEUR TE DRING NIE.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.