R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Geluk aan J. De Wet en Arnold Farrell wat die 17de en 18de onderskeidelik verjaar.
WOENSDAG 6 AUG
1. Bev Swart 38
2. Johan Kruger 35
3. Daniel van der Merwe 33
4 en 5 Solly Wessels en John Thompson altwee 32 punte. Naaste aan die penne: J Nell (2 & 11) en D. Victor (15). Spogtwees: B Brandt, J Thompson en D van der Merwe.
VRYDAG 8 Aug
Naaste aan die pen: Royce Woods
1. Jannie Brandt 20
2. Solly Wessels 19
3. K Patterson 18
4. S Neethling 18
SATERDAG 9 Aug
Baie dankie aan Kleinbaai Motors vir die petrolbewys wat geborg word. Een maal 'n maand wen 'n speler hierdie prys. Hierdie keer was dit Jakkie Beukes met 37 punte.
Tweede was Jacques Nell ook met 37 punte. Derde, vierde en vyfde was Charlie Bent(35), Louis van der Vyver (34) en Jannie Brandt(34)
Naaste aan die Penne: Andre Roos, Leon Lombaard en Charlie Bent. Spogtwees: R Woods, L Lombaard en L van der Vyver.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.