Grootbos se Staci
Staci Bester (21) is ‘n knap danser op verskeie gebiede en is tans in diens van Grootbos waar sy opleiding ondergaan
Staci Bester (21) is ‘n knap danser op verskeie gebiede en is tans in diens van Grootbos waar sy opleiding ondergaan
Vir die gesoute hengelaars is hierdie geskryf onnodig. Wel, onnodig omdat hulle sal weet waaroor dit gaan - maar ek dink ook hulle sal saamstem, en hopelik saamvoel soos die storie ontvou. Daar word heel dikwels geskryf oor die genot van ...
Op Saterdag, 3 Mei, het die klub van Mount Pleasant in Hermanus hier plaaslik teen ons 'n vriendskaplike wedstryd gespeel.
Die span van Gansbaai was verlede Saterdag (3 Mei) behoorlik getoets deur SAFCOL van Grabouw. 'n Titaniese stryd lê voor vir die Gansbaaiers as hulle die komende Saterdag (10 Mei) met die Standards van Bredasdorp wil gaan afreken.
20140327 Collage Skattejag vir De Kleine Gansies deur Monica Hayes
Collage Franskraal Rolbal Besigheidsliga
20140320 Collage Suksesvolle Skemerstap deur Monica Hayes
20140313 Collage Gewilde Baardskeerdersbos Basaar deur Monica Hayes
20140313 Collage Hare waai by Shavathon deur Monica Hayes
20140306 Collage Birkenhead se 162ste deur Monica Hayes
20140227 Collage Lions se Bergfietsmarathon deur Monica Hayes