R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Almal in die klub wens alle sterkte toe aan Norman Fisher en Pierre Lombaard wat albei in die hospitaal is.
Ons gebede is met julle vir vinnige beterskap.
UITSLAE VAN DIE AFGELOPE WEEK
Woensdag 22 Jan, Sloegterskompetisie
Die kompetisie is gewen deur Jack Doyle met 39 punte. Well done old chap. Jack is een van ons gereelde besoekers van oor die water.
Tweede was Solly Wessels met 38 punte gevolg deur George Hunt(37) en Dawiw Viljoen (36).
Bev Swart en Steve Muller het die naaste aan die penne op 2 & 11 en 8 & 17 gewen.
Jack Doyle also won the Jackpot on Holes 6,13 and 17.
Vrydag 24 Januarie
Die Hoenderkompetisie is gewen deur: R.Woods 18; D van der Merwe 17; L Hattingh 17 en S Wessels17.
Saterdag 25 Januarie
Die gebruiklike Houespel-kompetisie van die maand
Die gereelde borg van hierdie kompetisie weer eens Kleinbaai Motors!!!!!! Baie dankie Sakkie ... jou ondersteuning aan die klub word opreg waardeer.
1.Steve Muller 63 netto (Dit wil gedoen wees!!!!!)
2. Paul Dippenaar 68
3. Neil Harrison 70
4 & 5 Bobby en Jannie Brandt albei 71 netto.
Naaste aan die penne 2 & 11 Solly Wessels. Hy wen ook die langste set op no. 18. 8 & 17 Bev Swart asook die naaste op no. 15. Al hierdie kortgat pryse is geborg deur Leon Hattingh. Baie Dankie.
Jannie Brandt
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.