R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
VERJAARSDAE IN FEBRUARIE
S Donnelly (4), J Muller (9), Z de Beer jnr (9), C de Kock (1), D Fourie (18), Solly Wessels (20), V Pearson (21), Louis van der Vuyver (26) en Cecile Hanekom (27). Baie geluk aan julle almal.
WOENSDAG 29 Jan 2014
Die Sloegterskompetisie is deur Sextus Neethling met ‘n wentelling van 41 punte gewen. Tweede was Jack Mac met 39. Die derde en vierde plekke is ingeneem deur Jacques Nell(39) en George Hunt (37), gevolg deur Lambert Smith (37), Steve Muller (36) en Bev Swart (36).
Spog twees aangeteken deur Daan Victor, Christo Spanellis, Johan Pieterse en Jacques Nell. Naaste aan penne: George Hunt (2 & 11) en Tony Sauter (8 & 17). Sextus Neethling wen die Jackpot.
VRYDAG HOENDER KOMPETISIE
Sextus Neethling(20), Jacques Nell (20) en Solly Wessels stap weg met al die pryse.
Saterdag IPS
Piet le Roux het die jongmanne gewys hoe om te wen. Baie geluk. Die wind was gedoriewaar nie baie vriendelik nie. Hy het 36 punte gehad. Bev Swart (35), John Thompson (34) en C Bailey (34) het gevolg. Spog twees: John Thompson, Clive Bailey en T Roodman.
Die Sloegters is deur Frikkie van Eeden(47) gewen. Hoe’s daai? Tweede was Tony Sauter (44) gevolg deur Paul Dippenaar en Daan Victor (albei 43 punte). AL Matthee, DawieViljoen en Sextus Neethling het nog almal bo 40 punte gehad. Geluk aan Tony Putzi met sy bruto van 75 en Daniël van der Merwe met sy uitstekende 71 bruto. Sextus behaal ‘n arend op no 16. Naaste aan die penne was Paul Dippenaar (2&11), Sextus Neethling (8&17) en Rob Jerrard (15).
VRYDAG 17 JANUARIE
Die hoenderkompetisie is deur Andre Gouws met 19 punte gewen. Hy het ook naaste aan die pen gewen. Tweede was George Hunt (19) en derde Jannie Brandt met 18 punte.
SATERDAG 18 JANUARIE
Weer eens baie dankie aan Kosie en Rene Myburgh wat die Bakgatbrandewynparadysfontein Kompetisie aangebied en geborg het.
Hierdie dag word al jare deur die twee geborg. Kosie is nog ‘n vol lid hier by ons en Rene ‘n buitelid. Dit was ‘n baie suksesvolle dag met weereens baie goeie resultate.
Die uitslae as volg: Solly Wessels 43 (Bruto 80) en naaste aan pen (2 & 11), George Hunt 42 (bruto 80), Rob Jerrard 41 en Tony Putzi 40. Jan Le Roux en Dawie Viljoen het gevolg met 39 punte elk.
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.