R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verlede Saterdag omstreeks 03:00 het Konst H Marais inligting ontvang van 'n groenkleurige BMW met registrasienommer CEM7551 wat van Buffeljachtsbaai af met perlemoen op pad na Hawston was. Konst L Kholoane het omstreeks 03:24 die verdagte voertuig op die Pearly Beach pad opgemerk, wat in die rigting van Gansbaai gery het. Hulle het die voertuig, wat omtrent 500 meter voor hulle was, agterna gesit. Die voertuig het regs gedraai by Uilenkraals-mondkruising en in die rigting van Baardskeerdersbos gery. Die polisie het die voertuig uit die oog verloor en later gevind waar dit net anderkant Strandskloofplaas in die middel van die pad gestaan het. Twee persone is by die voertuig aangetref. Die een verdagte het op die vlug geslaan terwyl die ander een gearresteer is. Die voertuig is nagegaan en daar is op 2615 perlemoen beslag gelê. 'n 40 Jarige man is gearresteer en het Maandag in die hof verskyn. Daar is ook beslag gelê op 'n motorvoertuig.
Adj-Off CW Le Roux
Last week and Wednesday an armed robbery took place at Oppies Tuck Shop at 21h50. According to A/O Wynand le Roux, the shop owner and his assistant was busy working in the shop when three unknown men, a coloured & two foreigners, between the ages of 24-34, came into the shop and threatened them with a firearm. They instructed the owner and his assistant to lie on the floor facing the ground. They took R180 000 cash and left the shop. The owner could not see in which direction they escaped. The police was contacted and was immediately on the scene. A case docket was opened and is being investigated. Anybody with information must please contact Cst Tsoananyana at 028 384 0201.
Op 28 Januarie omstreeks 07:00 was konst H Marais & konst A Pieters op patrollie te Blompark. Hulle het inligting ontvang van 'n man in Proteastraat wat dwelms verkoop. Die inligting is vinnig opgevolg en die woning gevisenteer. Volgens A/O CW le Roudx is 'n plastiese sakkie met twee heel en drie halwe Mandrax tablette onder die bed deur konst A Pieters gevind. Hy het die persoon sy regte voorgelees en gearresteer vir die besit van dwelms. Die beskuldigde, Malcolm Fisher (28 jaar), het reeds in die landdroshof verskyn. Die saak is uitgestel vir verdere ondersoek.
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.