R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Nuwe bestuur: Voor vlnr: Nita Moolman, Kleintjie van Eeden en Estelle Visser. Agter vlnr: Heidi Jordaan (koster), Ena de Beer en Sandra van Wyk (voorsitter)
Februariemaand staan bekend as die maand van Liefde. Die jaar 2013 was soos nou die dag wat ons 'n Valentines oggend gehad het. Hier staan ons nou in die nuwe jaar 2014. Wat 'n baie mooi oggend het die Here vir ons geskenk op die 14 Februarie 2014 om as vroue van Pearly Beach NG Kerk bymekaar te kom en die Here ook te dien.
Wit Kersies wat in rooi mandjies brand wat ons 'n Liefde liggie vir Hom op steek en die Hartjie voetspore wat ons na Hom toe kan stap met Liefde.
Sandra van Wyk het vir ons geopen met skriflesing en gebed. Die voorlesing was uit 1 Korintiers 13 wat so toepaslik was vir die oggend se geleentheid. Die Liefde verheug hom oor die waarheid en bedek alles en glo alles, hoop alles en verdra alles. Nita het vir ons 'n gebed van Liefde voorgelees. So het ons die oggend gesellig afgesluit met tee en verversings.
Maar dit was ook vir ons 'n hartseer oggend om Tannie Moria wat nog so mooi gepraat het en almal bedank het vir die liefde wat ons vir haar gee. Toe moet ons met haar jaag hospitaal toe waar sy is later in Hermanus kliniek opgeneem is. Baie dankie aan die dames wat so vinnige opgetree het. Ons hoop en vertrou dit gaan nou beter met haar.
Marietjie Gerber

Tannie Moria aan die linkerkant saam met Tannie Roelien
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.